A Single

A Single resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. A Single is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Persoonlike afsprake. Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp. Dit beteken jy is in staat om dit op jou slim foon of rekenaar tablet te gebruik net soos op jou rekenaar (die webblad sal van grootte verander om aan te pas by die toestel se skerm). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $2.00

Funksie of hoe A Single werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

Sukkel jy met 'n inleidings sin? Stuur ʼn virtuele geskenk dit is ʼn fantastiese manier om ʼn goeie eerste indruk te maak.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. A Single bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. A Single bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Jy sal kan sien watter ander gebruikers tans aanlyn is en beskikbaar is om te klets.

As jy nie gesteur wil word nie kan jy vrylik jou status oorskakel vanaf "aanlyn" na "aflyn". A Single laat jou toe om al die gebruikers wat tans beskikbaar is om mee te gesels, te sien.

Sien jy so uit na ʼn boodskap dat jou vasgepen is aan jou skerm, wag jy in afwagting? Wel elke gesprek het ʼn aanwyser wat wys of jou gesels maat besig is om nou vir jou te skryf.

Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.

Ons almal weet dat gebruikers die meeste daarvan hou op na ander gebruikers se profiel foto’s te kyk. Maar jy hoef nie passief rond te blaai op A Single nie. As jy baie van ʼn foto hou kan jy daarvoor ʼn “thumbs up” gee. Dit laat jou toe om jouself uit te druk en uit te staan. Omgekeerd, as jy nie van ʼn foto hou nie, kan jy daarvoor ʼn “thumbs down” gee. Wees egter versigtig om nie ʼn fout te maak en ʼn potensiële deur toe te maak nie.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

Jy kan virtuele geskenke stuur op die boodskap funksie. Dit is ʼn goeie manier om jou self uit te druk.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Die opsie om ander gebruikers se profiele te gradeer laat jou toe om jouself uit te druk en om meer terugvoer oor ander mense se profiele te gee. Dit sal jou ook n idee gee oor hoe ander mense oor jou profiel voel. Hierdie terugvoer kan jou help om te verstaan waarvoor ander mense soek.

ʼn Blits boodskap funksie is beskikbaar op die platvorm om met potensiële pasmaats te kommunikeer.

Die boodskap funksie laat jou toe om jou status aanlyn te verander (indien jy wil hê mense moet sien jy is aktief).

Op die boodskap funksie kan jy kies of ander gebruikers kan sien of jy aanlyn of aflyn is.

Die boodskap funksie laat jou ook toe om te sien wanneer iemand besig is om aan jou terug te skryf.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).

Nadele

A Single bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Hierdie platvorm het nie moderators om foto's handmatig goed te keur nie. Dit beteken daar is ʼn groter persentasie vals profiele wat moontlik eksplisiete of advertensie verwante foto's kan bevat.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is A Single gratis?

A Single bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

A Single bied betaalde lidmaatskap opsies.

Betaalde lidmaatskap pakkette word nie outomaties hernu nie, so jy moet dit jou intekening self hernu om aan te kan hou om die diens te kan gebruik.

A Single bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $2.00;
  • 1 Jaar Kos $10.00;

Afslag en koepons vir A Single

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir A Single nie.

Registrasie - Hoe om vir A Single te registreer

A Single het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe web ontwerp. Dit beteken jy sal dit kan gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie tans enige toepassings beskikbaar vir Android of iOS toestelle.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Die profiele op die platvorm is privaat en dus net beskikbaar aan geregistreerde gebruikers. Dit beteken dat niemand anders as die gebruikers van die platvorm jou profiel sal sien nie. Enige iemand wat nie geregistreerd is op die platvorm nie sal ook nie kan sien dat jy op die platvorm geregistreerde is nie.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

As jy op die A Single portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Daar is geen goedkeuring van foto's op A Single nie. Daarom is dit moontlik dat jy op vals of bedrieglike profiele kan afkom op die platvorm (beroemde nabootsers, film karakters, handelsmerk inhoud ens.). Hierdie vals profiele kan onmiddellik herken word gebaseer op hulle foto's. Wees egter versigtig met wie jy gesels. Handmatige goedkeuring help ook om onvanpaste of eksplisiete foto's wat gebruikers soms op uitgaan platvorms laai uit te sif, so neem dit in ag.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by A Single stop?

Alle uitgaan platvorms het verskillende beleide in verband met kansellasies, so dit is belangrik om te weet hoe om jou lidmaatskap te beëindig. Met A Single word die kansellasies aflyn gedoen so jy sal ons ondersteunings diens moet kontak vir meer inligting oor die kansellasie proses. Aangesien die betaling nie outomaties afgetrek word nie, het jy die opsie om te wag tot die einde van die betaal periode. Jou lidmaatskap sal dan verval.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op A Single te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op A Single is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. A Single vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van A Single af ontvang nie.

Gepubliseer deur A Single - 2021/04/14
A Single gradering: 2.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op A Single

Skryf u mening oor A Single

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring