Bang Society

Bang Society resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Bang Society word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Geslag. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Bang Society kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Gebruiker profiele is nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is aan die diens nie, daarom kan niemand anders as die mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou profiel sien nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $29.95.

Funksie of hoe Bang Society werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Bang Society bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Bang Society gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

ʼn Onmiddellike boodskap funksie is beskikbaar. Dit is die beste manier vir gebruikers om met mekaar te kommunikeer.

Gebruikers kan sien wie tans aanlyn is op die onmiddellike boodskap funksie.

Bang Society laat jou toe om te sien watter gebruikers aanlyn is en beskikbaar is om te gesels. Verder kan jy ook jou status op die boodskap funksie wissel tussen "aanlyn" en "aflyn" as jy nie gesteur wil word nie.

Is jy ongeduldig wanneer jy moet wag om ʼn boodskap te ontvang? Dit is ʼn algemene gevoel wanneer mense vir mekaar teksboodskappe stuur. Daarom het Bang Society ʼn grafiese funksie in sy klets funksie ingebou wat gebruikers toelaat om te sien wanneer daar ʼn boodskap aan hulle getik word.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Bang Society ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Jy kan soek vir gebruikers in jou area.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.

ʼn Blits boodskap funksie is ook beskikbaar of die webwerf om met potensiële pasmaats te kommunikeer.

Op die boodskap funksie kan jy ook sien wie aanlyn is.

Die boodskap funksie laat jou toe om jou status te verander na "aflyn" toe (as jy nie wil hê ander mense moet sien jy is aanlyn nie).

Jy sal op die boodskap funksie kan sien wie besig is om vir jou ʼn boodskap te skryf.

Buiten vir foto's kan jy ook ʼn kort video by jou profiel byvoeg. Dit is ʼn goeie manier om uit te staan en mense meer oor jouself te vertel.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Epos bevestiging is nie nodig om te kan registreer nie. Dit beteken daar kan bedrieglike rekeninge op die platvorm wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Bang Society gratis?

Bang Society bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Bang Society bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Bang Society bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 3 Dae kos $2.97;
  • 1 Maand kos $39.95;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $29.95;
  • 1 Maand Kos $39.95;
  • 3 Maande Kos $74.85;
  • 6 Maande Kos $119.70;

Afslag en koepons vir Bang Society

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Bang Society nie.

Registrasie - Hoe om vir Bang Society te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Bang Society is lank (bevat meer as 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Omdat gebruikers profiele nie privaat is nie kan ongeregistreerde gebruikers jou inligting sien. Daarom moet jy versigtig wees met die inligting wat jy kies om te deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Die Bepalings en Voorwaardes (B&V) noem die platvorm dat dit gebruik maak van moderators en animeerders om boodskappe te beheer. Daarom sal gebruikers nie ʼn geloofwaardige ervaring hê nie. Die gesprekke is gewoonlik met "bots", of moderators wat gekopieerde/geplakte teks gebruik. Daar is ook nie ʼn opsie om met een van die moderators of animeerders uit te gaan nie.

Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir Bang Society nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Bang Society uitgaan platvorm word bedryf deur Nautell Capital Ltd, wat geregistreer is in Cyprus. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Nautell Capital Ltd;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 12-14 Kennedy Avenue, 1st Floor, office 107;
  • Poskode en stad: 1087 Nicosia;
  • Land: Cyprus;
  • Kontak e-pos: cs@bangsociety.com;
  • Kontak nommer: 18443180095;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Bang Society stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Bang Society te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Bang Society is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Bang Society af ontvang nie.

Gepubliseer deur Bang Society - 2021/02/09
Bang Society gradering: 3.4 /

Gebruikers resensies en ervarings op Bang Society

Skryf u mening oor Bang Society

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring