BBW Singles

Bbwsingles.com resensies 2021

Bbwsingles.com is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Bbwsingles.com word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Pragtige Groot Mense. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $14.95

Funksie of hoe Bbwsingles.com werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom BBW Singles ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. BBW Singles bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan soek vir gebruikers in jou area.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Die platvorm is nie gebou met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat dit moeilik kan wees om die platvorm op mobiele toestelle te gebruik (die webblad kan moontlik nie van formaat verander om by die skerm grootte aan te pas nie.

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

BBW Singles bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Bbwsingles.com gratis?

BBW Singles bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

BBW Singles bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

BBW Singles bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $14.95;
  • 3 Maande Kos $29.99;

Afslag en koepons vir Bbwsingles.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir BBW Singles nie.

Registrasie - Hoe om vir Bbwsingles.com te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Epos bevestiging is nie nodig op BBW Singles nie. Omdat dit ʼn algemene funksie is wat gebruik word om te voorkom dat mense vals of bedrieglike profiele skep, is dit moontlik dat jy kan afkom op "bots", of vals profiele terwyl jy van die diens gebruik maak. Wees waaksaam van ander gebruikers wat verdag is en wees versigtig met die inligting wat jy deel.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die BBW Singles uitgaan platvorm word bedryf deur iWink, LLC., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: iWink, LLC.;
  • Land: United States;
  • Kontak e-pos: privacy@bbwsingles.com;

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Bbwsingles.com te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op BBW Singles is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Jy moet vir lidmaatskap op BBW Singles betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee.

Gepubliseer deur BBW Singles - 2021/01/30
BBW Singles gradering: 3.6 /

Gebruikers resensies en ervarings op BBW Singles

Skryf u mening oor BBW Singles

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring