Bdsmmeet.com resensies 2021
Bdsmmeet.com is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Bdsmmeet.com is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in BDSM - Fetish, kan kry waarvoor hulle soek. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Gebruiker profiele is nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is aan die diens nie, daarom kan niemand anders as die mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou profiel sien nie. Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp. Dit beteken jy is in staat om dit op jou slim foon of rekenaar tablet te gebruik net soos op jou rekenaar (die webblad sal van grootte verander om aan te pas by die toestel se skerm). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $20.00. Gebruikers kan munte en krediete aankoop op die platvorm wat begin by $4.00
Funksie of hoe Bdsmmeet.com werk?
Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.
Sukkel jy met 'n inleidings sin? Stuur ʼn virtuele geskenk dit is ʼn fantastiese manier om ʼn goeie eerste indruk te maak.
Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. BDSM Meet bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.
Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.
Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. BDSM Meet laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.
Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.
Daar is baie gebruikers op BDSM Meet met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.
Om na mense se profiele te kyk op aanlyn uitgaan platvorm is een van die algemeenste aktiwiteite. Omdat dit so algemeen is dit vir ons belangrik om ʼn uitgebreide reeks van uitdrukkings te bied. Daarom gee BDSM Meet jou die vermoë om ander mense se profiele te gradeer (deur ʼn "thumbs up" of "thumbs down" te gee). Dit laat jou ook toe om meer uit te staan en om jou kanse te verhoog vir interaksies.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.
Jy kan virtuele geskenke stuur op die boodskap funksie. Dit is ʼn goeie manier om jou self uit te druk.
Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.
Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.
Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.
Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.
Hierdie platvorm bied n betaalde lidmaatskap om gebruikers meer sigbaar te maak en om hulle kanse te verhoog om n pasmaat te kry.
Die opsie om ander gebruikers se profiele te gradeer laat jou toe om jouself uit te druk en om meer terugvoer oor ander mense se profiele te gee. Dit sal jou ook n idee gee oor hoe ander mense oor jou profiel voel. Hierdie terugvoer kan jou help om te verstaan waarvoor ander mense soek.
Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.
Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.
Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).
Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).
Nadele
BDSM Meet bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Bdsmmeet.com gratis?
BDSM Meet bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
BDSM Meet bied betaalde lidmaatskap opsies.
Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.
BDSM Meet bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)
Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.
Betaalde lidmaatskap opsies
- 1 Maand Kos $20.00;
- 3 Maande Kos $36.00;
- 1 Maand Kos $40.00;
- 3 Maande Kos $81.00;
- 12 Maande Kos $108.00;
- 12 Maande Kos $240.00;
Opsies om krediete of munte te koop
- 200 munte kos $4.00;
- 500 munte kos $7.50;
- 1000 munte kos $12.00;
Afslag en koepons vir Bdsmmeet.com
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir BDSM Meet nie.
Registrasie - Hoe om vir Bdsmmeet.com te registreer
Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).
Toepassings en mobiele weergawes
Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.
Privaatheid en anonimiteit
Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).
Gebruikers profiele is sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is op die diens nie. Daarom kan enige iemand moontlik jou profiel of inligting sien. Dit beteken gebruikers moet versigtig wees oor watter tipe inligting hulle deel op die platvorm.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Registrasie vir BDSM Meet vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op BDSM Meet veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.
Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die BDSM Meet uitgaan platvorm word bedryf deur Various, Inc, wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Various, Inc;
- Maatskappy Hoof Kantoor: 910 E. Hamilton Ave., Sixth Floor;
- Poskode en stad: 95008 Campbell;
- Land: United States;
- Kontak e-pos: privacy@friendfindernetworks.com;
- Kontak nommer: (669)208-0363;
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Bdsmmeet.com stop?
Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op BDSM Meet.
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Bdsmmeet.com te kanselleer?
Om jou profiel te kanselleer op BDSM Meet is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Jy moet vir lidmaatskap op BDSM Meet betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van BDSM Meet af ontvang nie.
BDSM Meet gradering: 2.6 /


