BDSM Seduction

BDSM Seduction resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. BDSM Seduction ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. BDSM Seduction is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in BDSM - Fetish. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $39.95.

Funksie of hoe BDSM Seduction werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom BDSM Seduction ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Kletsgroepe is ook ʼn opsie op BDSM Seduction. Dit laat klomp mense toe om saam te kom en gemeenskaplike belangstellings te ontdek (soos geloof, politiese opinies, seksuele oriëntasie ens.). Mense is soms meer gewillig om inligting te deel wanneer hulle in groepe is, so die is ʼn goeie manier om oop te maak en ander te ontmoet.

Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. BDSM Seduction bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. BDSM Seduction bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. BDSM Seduction bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op BDSM Seduction met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Ons almal weet dat gebruikers die meeste daarvan hou op na ander gebruikers se profiel foto’s te kyk. Maar jy hoef nie passief rond te blaai op BDSM Seduction nie. As jy baie van ʼn foto hou kan jy daarvoor ʼn “thumbs up” gee. Dit laat jou toe om jouself uit te druk en uit te staan. Omgekeerd, as jy nie van ʼn foto hou nie, kan jy daarvoor ʼn “thumbs down” gee. Wees egter versigtig om nie ʼn fout te maak en ʼn potensiële deur toe te maak nie.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.

Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.

Die opsie om ander gebruikers se profiele te gradeer laat jou toe om jouself uit te druk en om meer terugvoer oor ander mense se profiele te gee. Dit sal jou ook n idee gee oor hoe ander mense oor jou profiel voel. Hierdie terugvoer kan jou help om te verstaan waarvoor ander mense soek.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).

Nadele

BDSM Seduction bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is BDSM Seduction gratis?

BDSM Seduction bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

BDSM Seduction bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

BDSM Seduction bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $39.95;
  • 3 Maande Kos $94.95;
  • 6 Maande Kos $129.95;

Afslag en koepons vir BDSM Seduction

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir BDSM Seduction nie.

Registrasie - Hoe om vir BDSM Seduction te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op BDSM Seduction is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp, wat beteken jy kan dit gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie enige toepassings vir Android of iOS toestelle beskikbaar nie.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

In die bepalings en voorwaardes (B&V) noem BDSM Seduction dat hulle gebruik maak van moderators of animeerders wat die klets funksie beman en gebruikers aanmoedig om premium pakkette uit te neem. Dit beteken dat gebruikers sal moet betaal om met ʼn "Chat bot" te gesels, of mense wat gebruik maak van ʼn kopieer/plak teks in hulle gesprek. Daar is ook nie ʼn opsie om met die "gebruikers" uit te gaan nie, wat nie ʼn opregte ervaring is waarvoor mens soek op uitgaan platvorms nie.

Epos bevestiging is nodig op BDSM Seduction. Omdat epos registrasie ʼn algemene voorkomings maatreël is teen die skep van vals profiele, sal jou ervaring op die platvorm veiliger wees en jy sal nie nodig hê om te bekommer om moontlik met vals rekening te kommunikeer nie.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir BDSM Seduction. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die BDSM Seduction uitgaan platvorm word bedryf deur Arnaze Online Limited, wat geregistreer is in Isle of Man. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Arnaze Online Limited;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 12 Mount Havelock;
  • Poskode en stad: IM1 2QG Douglas;
  • Land: Isle of Man;
  • Kontak e-pos: info@amaze-on-line.com;
  • Kontak nommer: +448003688025;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by BDSM Seduction stop?

Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op BDSM Seduction hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op BDSM Seduction te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op BDSM Seduction kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op BDSM Seduction betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van BDSM Seduction af ontvang nie.

Gepubliseer deur BDSM Seduction - 2021/02/14
BDSM Seduction gradering: 3.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op BDSM Seduction

Skryf u mening oor BDSM Seduction

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring