Be2

Be2.fi resensies 2021

Be2.fi is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Be2.fi word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Akademiese afsprake. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Be2.fi kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp. Dit beteken jy is in staat om dit op jou slim foon of rekenaar tablet te gebruik net soos op jou rekenaar (die webblad sal van grootte verander om aan te pas by die toestel se skerm). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $72.67.

Funksie of hoe Be2.fi werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Be2 ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Glo jy dat ʼn rekenaar program ʼn gepaste maat kan kies gebaseer op ʼn algoritme? Data stel voor dat verhoudings waar maats soortgelyke persoonlikheid eienskappe/belangstellings het langer sal hou, en dit is presies wat die platform bied. Gebaseer op die informasie wat jy invul aangaande jou belangstellings en stokperdjies, sal pasmaats aan jou aanbeveel word wie statisties gepas is tot jou data. Moet nie kommer nie, daar is altyd plek vir spontaniteit tydens uitgaan fase, en hou ook in gedagte dat die chemie soms net nie werk tussen twee mense nie, ongeag hoe gesofistikeerd die algoritme is nie.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Be2 laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Eenvoudige soektogte is nie beskikbaar nie. Meer gespesialiseerde soektogte gegrond op sifting (gender, ouderdom, foto's, en aanlyn gebruikers) is ook nie beskikbaar nie.

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

Hierdie platvorm maak gebruik van n passings algoritme om gebruikers by mekaar te pas op grond van hulle profiel inligting. Hierdie data gedrewe benadering beteken dat mense meer geneig is om n koneksie te hê, gebaseer op hulle gemeenskaplike belangstellings.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Be2 is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Be2.fi gratis?

Be2 bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Be2 bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Be2 bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 6 Maande kos $217.96;
  • 6 Maande kos $290.64;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $72.67;
  • 3 Maande Kos $181.66;
  • 6 Maande Kos $290.64;

Afslag en koepons vir Be2.fi

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Be2 nie.

Registrasie - Hoe om vir Be2.fi te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe web ontwerp. Dit beteken jy sal dit kan gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie tans enige toepassings beskikbaar vir Android of iOS toestelle.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Gebruikers profiele is sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is op die diens nie. Daarom kan enige iemand moontlik jou profiel of inligting sien. Dit beteken gebruikers moet versigtig wees oor watter tipe inligting hulle deel op die platvorm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Be2 vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Be2 veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Be2 uitgaan platvorm word bedryf deur be2 S.à.r.l., wat geregistreer is in Luxembourg. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: be2 S.à.r.l.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 13 rue du Commerce;
  • Poskode en stad: L-1351 Luxemburg;
  • Land: Luxembourg;
  • Kontak e-pos: kundenservice@be2.de;
  • Fax: +49 89 95 46 41 05;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Be2.fi stop?

Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Be2.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Be2.fi te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Be2 kan enige tyd gedoen word en is gratis. Be2 vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Be2 af ontvang nie.

Gepubliseer deur Be2 - 2021/03/12
Be2 gradering: 2.9 /

Gebruikers resensies en ervarings op Be2

Skryf u mening oor Be2

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring