Big Girl Singles

Big Girl Singles resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Big Girl Singles is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Pragtige Groot Mense. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Big Girl Singles kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Omdat die platform ʼn heeltemal responsiewe ontwerp het (web blaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas), kan jy van die diens gebruik maak op jou selfoon, rekenaar tablet of persoonlike rekenaar. Toepassings is nie tans beskikbaar is vir iOS of Android toestelle nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $44.92.

Funksie of hoe Big Girl Singles werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

ʼn Oulike funksie van Big Girl Singles is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.

Webkamera kommunikasie het ʼn groot toename in populariteit gesien tydens die COVID-19 pandemie, en is nou ʼn integrale deel van moderne verhoudings. Die geleentheid om lewendig te klets en om te sien hoe jou maat regtig lyk is noodsaaklik. Jy sal ʼn duideliker idee hê van die persoon met wie jy gesels, en sal nie nodig hê om deur die lyding en teleurstelling van valse verwagtings te gaan nie.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Big Girl Singles gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op Big Girl Singles met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Big Girl Singles gratis?

Big Girl Singles bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Big Girl Singles bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Big Girl Singles bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 5 Dae kos $7.27;
  • 1 Maand kos $50.99;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $44.92;
  • 1 Maand Kos $50.99;
  • 3 Maande Kos $69.18;
  • 12 Maande Kos $145.58;

Afslag en koepons vir Big Girl Singles

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Big Girl Singles nie.

Registrasie - Hoe om vir Big Girl Singles te registreer

Big Girl Singles het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Die profiele op die platvorm is privaat en dus net beskikbaar aan geregistreerde gebruikers. Dit beteken dat niemand anders as die gebruikers van die platvorm jou profiel sal sien nie. Enige iemand wat nie geregistreerd is op die platvorm nie sal ook nie kan sien dat jy op die platvorm geregistreerde is nie.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Epos bevestiging is nodig op Big Girl Singles. Omdat epos registrasie ʼn algemene voorkomings maatreël is teen die skep van vals profiele, sal jou ervaring op die platvorm veiliger wees en jy sal nie nodig hê om te bekommer om moontlik met vals rekening te kommunikeer nie.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Big Girl Singles. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Big Girl Singles uitgaan platvorm word bedryf deur Infinite Connections Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Infinite Connections Inc.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 865 SW 78th Ave STE A100;
  • Poskode en stad: 33324 Plantation;
  • Land: United States;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Big Girl Singles stop?

Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Big Girl Singles.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Big Girl Singles te kanselleer?

Jy kan profiel op Big Girl Singles gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Big Girl Singles af ontvang nie.

Gepubliseer deur Big Girl Singles - 2021/03/31
Big Girl Singles gradering: 2.6 /

Gebruikers resensies en ervarings op Big Girl Singles

Skryf u mening oor Big Girl Singles

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring