Christian Singles Chat

Christian Singles Chat resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platvorm wat almal verwelkom, maar verkieslik heteroseksueles en bi-seksueles. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat sonder vooroordeling en groepshaat is. Christian Singles Chat berus homself daarop as ʼn platvorm wat beskikbaar is aan almal, en mense toelaat om vir verskillende goed uit te soek. Christian Singles Chat word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Geloof Afsprake . Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Omdat die platform ʼn heeltemal responsiewe ontwerp het (web blaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas), kan jy van die diens gebruik maak op jou selfoon, rekenaar tablet of persoonlike rekenaar. Toepassings is nie tans beskikbaar is vir iOS of Android toestelle nie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $45.03

Funksie of hoe Christian Singles Chat werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

ʼn Oulike funksie van Christian Singles Chat is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.

Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. Christian Singles Chat bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Christian Singles Chat laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op Christian Singles Chat met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.

Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.

Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Christian Singles Chat bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Christian Singles Chat gratis?

Christian Singles Chat bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Christian Singles Chat bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Christian Singles Chat bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 5 Dae kos $7.29;
  • 1 Maand kos $51.12;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $45.03;
  • 1 Maand Kos $51.12;
  • 3 Maande Kos $69.35;
  • 12 Maande Kos $145.93;

Afslag en koepons vir Christian Singles Chat

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Christian Singles Chat nie.

Registrasie - Hoe om vir Christian Singles Chat te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Christian Singles Chat is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

As jy op die Christian Singles Chat portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Christian Singles Chat uitgaan platvorm word bedryf deur Infinite Connections Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Infinite Connections Inc.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 865 SW 78th Ave STE A100;
  • Poskode en stad: 33324 Plantation;
  • Land: United States;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Christian Singles Chat stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Christian Singles Chat te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Christian Singles Chat is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Christian Singles Chat af ontvang nie.

Gepubliseer deur Christian Singles Chat - 2021/04/17
Christian Singles Chat gradering: 2.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op Christian Singles Chat

Skryf u mening oor Christian Singles Chat

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring