City-of-brides.net resensies 2021
Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platvorm wat almal verwelkom, maar verkieslik heteroseksueles en bi-seksueles. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat sonder vooroordeling en groepshaat is. City-of-brides.net berus homself daarop as ʼn platvorm wat beskikbaar is aan almal, en mense toelaat om vir verskillende goed uit te soek. City-of-brides.net is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Oos Europese Vroue, kan kry waarvoor hulle soek. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Die pryse van krediete en munte wat gebruik word op die platform begin by $20.00.
Funksie of hoe City-of-brides.net werk?
Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom City of Brides ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.
Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.
Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. City of Brides gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).
Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.
Die algemeenste aktiwiteit op liefdes platvorms is om na ander mense se profiele te kyk. Hierdie is gewoonlik ʼn passiewe aktiwiteit. Hier by City of Brides, het jy egter die vermoë om gebruikers profiele te gradeer (indien jy van hulle foto's of inligting hou). Dit help ook om jou profiel meer sigbaar aan gebruikers te maak en verhoog ook jou kanse om by iemand te pas. Die gradeer funksie het gee jou die opsie om ʼn “thumbs up” of “thumbs down” te gee, so jy kan iemand laat weet as jy nie van hulle profiel hou nie, indien jy dit wil doen.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.
Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.
Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.
Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.
Jy kan ander gebruikers se profiele gradeer (insluitend van hulle foto's). Dit gee gebruikers ʼn breër reeks van uitdrukkings en help ook met die terugvoer van profiele.
Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.
Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.
Nadele
Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).
City of Brides bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.
City of Brides bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.
Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is City-of-brides.net gratis?
City of Brides bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
City of Brides bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.
City of Brides bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)
Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.
Opsies om krediete of munte te koop
- 12 munte kos $20.00;
- 60 munte kos $60.00;
- 105 munte kos $100.00;
- 320 munte kos $300.00;
- 550 munte kos $500.00;
Afslag en koepons vir City-of-brides.net
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir City of Brides nie.
Registrasie - Hoe om vir City-of-brides.net te registreer
City of Brides het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.
Toepassings en mobiele weergawes
City of Brides het nie ʼn responsiewe webontwerp nie, so dit kan anders op jou foon of tablet vertoon as op jou rekenaar.
Privaatheid en anonimiteit
Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.
Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Registrasie vir City of Brides vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.
Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat City of Brides jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die City of Brides uitgaan platvorm word bedryf deur Dot Com Productions LLC, wat geregistreer is in United Kingdom. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Dot Com Productions LLC;
- Maatskappy Hoof Kantoor: Suite 3978, PO Box 6945;
- Poskode en stad: W1A 6US London;
- Land: United Kingdom;
- Kontak nommer: 1-866-974-6453;
- Fax: +1 (360) 525-0025;
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op City-of-brides.net te kanselleer?
Om jou profiel te kanselleer op City of Brides is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van City of Brides af ontvang nie.
City of Brides gradering: 3.6 /


