Date Cougars

Datecougars.com resensies 2021

Datecougars.com is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Datecougars.com word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Cougar afsprake. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp. Dit beteken jy is in staat om dit op jou slim foon of rekenaar tablet te gebruik net soos op jou rekenaar (die webblad sal van grootte verander om aan te pas by die toestel se skerm). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $44.95.

Funksie of hoe Datecougars.com werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

Kletsgroepe is ook ʼn opsie op Date Cougars. Dit laat klomp mense toe om saam te kom en gemeenskaplike belangstellings te ontdek (soos geloof, politiese opinies, seksuele oriëntasie ens.). Mense is soms meer gewillig om inligting te deel wanneer hulle in groepe is, so die is ʼn goeie manier om oop te maak en ander te ontmoet.

Soos die COVID-19 pandemie dit bemoeilik het om mense in persoon te ontmoet het aanlyn video klets en aanlyn uitgaan funksies al hoe belangriker geword. Date Cougars laat jou toe om regstreeks met jou pasmaats te klets. Dit laat jou toe om die persoon met wie jy nog heeltyd klets te sien en hoor.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Date Cougars laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Date Cougars laat jou nou toe om ʼn kort video by jou profiel by te voeg. Dit is ʼn goeie manier om meer mense te bereik en om uit te staan. Jy kan jouself voorstel en vir mense vertel waarna jy opsoek is. Dit laat ook ander gebruikers toe om te hoor hoe jy klink voor hulle met jou begin gesels.

Daar is baie gebruikers op Date Cougars met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Date Cougars is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Datecougars.com gratis?

Date Cougars bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Date Cougars bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Date Cougars bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 5 Dae kos $7.28;
  • 1 Maand kos $51.03;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $44.95;
  • 1 Maand Kos $51.03;
  • 3 Maande Kos $69.24;
  • 12 Maande Kos $145.69;

Afslag en koepons vir Datecougars.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Date Cougars nie.

Registrasie - Hoe om vir Datecougars.com te registreer

Date Cougars het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Date Cougars vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Date Cougars veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Date Cougars jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Date Cougars uitgaan platvorm word bedryf deur Infinite Connections Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Infinite Connections Inc.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 865 SW 78th Ave STE A100;
  • Poskode en stad: 33324 Plantation;
  • Land: United States;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Datecougars.com stop?

Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Date Cougars hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Datecougars.com te kanselleer?

Jy kan profiel op Date Cougars gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Date Cougars af ontvang nie.

Gepubliseer deur Date Cougars - 2021/01/25
Date Cougars gradering: 3.7 /

Gebruikers resensies en ervarings op Date Cougars

Skryf u mening oor Date Cougars

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring