Date on Web

Date on Web resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. Date on Web ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. Date on Web word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Persoonlike afsprake. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Date on Web is gratis. Gebruikers sal nie nodig hê om vir registrasie te betaal nie.

Funksie of hoe Date on Web werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Date on Web ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Date on Web gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.

Om na mense se profiele te kyk op aanlyn uitgaan platvorm is een van die algemeenste aktiwiteite. Omdat dit so algemeen is dit vir ons belangrik om ʼn uitgebreide reeks van uitdrukkings te bied. Daarom gee Date on Web jou die vermoë om ander mense se profiele te gradeer (deur ʼn "thumbs up" of "thumbs down" te gee). Dit laat jou ook toe om meer uit te staan en om jou kanse te verhoog vir interaksies.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Jy kan ander gebruikers se foto's gradeer en hulle kan jou foto's gradeer.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).

Date on Web bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Date on Web gratis?

Date on Web is heeltemal gratis en het nie enige lidmaatskap of proefloop pakkette nie. Die platvorm gebruik ook nie ʼn munte of krediete om te betaal vir funksies (soos om ʼn boodskap of geskenk te stuur) soos op ander platvorms nie.

Date on Web bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Date on Web bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.

Date on Web bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Afslag en koepons vir Date on Web

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Date on Web nie.

Registrasie - Hoe om vir Date on Web te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Gebruikers profiele is privaat en dus nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd op die diens is nie. Daarom sal niemand anders as die mense met wie jy wil gesels jou profiel of inligting kan sien nie. Dit is ook ʼn ekstra sekuriteit funksie wat help om jou anonimiteit te beskerm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Date on Web vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Date on Web veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Date on Web te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Date on Web kan enige tyd gedoen word en is gratis. Lidmaatskap op Date on Web is gratis. Daarom hoef jy nie betalings te kanselleer nie–– betaling inligting in te sleutel of uit te vee nie. Wanneer jy sou kies om jou profiel te verwyder het jy twee opsies: 1) Deaktiveer jou rekening, of 2)Vee dit heeltemal uit van die databasis af. Of jy kies om jou rekening te deaktiveer of om jou profiel heeltemal uit te vee, jou sal profiel nie sigbaar aan ander gebruikers wees nie en jy sal ook nie enige boodskappe ontvang nie. As jy kies om jou profiel te deaktiveer en later weer te heraktiveer sal al jou boodskappe en kontakte behoue bly. Omgekeerd sou jy kies om jou profiel uit te vee en dit weer van voor af te maak sal jy nie vorige boodskappe of inligting terug kan kry nie.

Gepubliseer deur Date on Web - 2021/03/01
Date on Web gradering: 3.1 /

Gebruikers resensies en ervarings op Date on Web

Skryf u mening oor Date on Web

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring