
Doggingnear.me resensies 2021
Doggingnear.me is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Doggingnear.me word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Buitelewe afsprake. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Doggingnear.me kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $39.95
Funksie of hoe Doggingnear.me werk?
Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.
ʼn Oulike funksie van Dogging Near Me is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.
Soos die COVID-19 pandemie dit bemoeilik het om mense in persoon te ontmoet het aanlyn video klets en aanlyn uitgaan funksies al hoe belangriker geword. Dogging Near Me laat jou toe om regstreeks met jou pasmaats te klets. Dit laat jou toe om die persoon met wie jy nog heeltyd klets te sien en hoor.
Dit is baie algemeen dat mense met gebruikers in hulle geografiese ligging wil kontak maak. Daarom is dit belangrik om te kan sif volgens ligging. Verder kan jy ook gebruikers sif volgens eenvoudige kriteria.
Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Dogging Near Me gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).
Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.
Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Dogging Near Me ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.
Die algemeenste aktiwiteit op liefdes platvorms is om na ander mense se profiele te kyk. Hierdie is gewoonlik ʼn passiewe aktiwiteit. Hier by Dogging Near Me, het jy egter die vermoë om gebruikers profiele te gradeer (indien jy van hulle foto's of inligting hou). Dit help ook om jou profiel meer sigbaar aan gebruikers te maak en verhoog ook jou kanse om by iemand te pas. Die gradeer funksie het gee jou die opsie om ʼn “thumbs up” of “thumbs down” te gee, so jy kan iemand laat weet as jy nie van hulle profiel hou nie, indien jy dit wil doen.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.
Jy kan by ʼn klets groep aansluit.
Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.
Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.
Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.
Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.
Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.
Jy kan ander gebruikers se profiele gradeer (insluitend van hulle foto's). Dit gee gebruikers ʼn breër reeks van uitdrukkings en help ook met die terugvoer van profiele.
Buiten vir foto's kan jy ook ʼn kort video by jou profiel byvoeg. Dit is ʼn goeie manier om uit te staan en mense meer oor jouself te vertel.
Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).
Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.
Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).
Nadele
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Doggingnear.me gratis?
Dogging Near Me bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
Dogging Near Me bied betaalde lidmaatskap opsies.
Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.
Dogging Near Me bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie
Betaalde lidmaatskap opsies
- 1 Maand Kos $39.95;
- 3 Maande Kos $94.95;
- 6 Maande Kos $129.95;
Afslag en koepons vir Doggingnear.me
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Dogging Near Me nie.
Registrasie - Hoe om vir Doggingnear.me te registreer
Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Dogging Near Me is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).
Toepassings en mobiele weergawes
Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.
Privaatheid en anonimiteit
Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).
Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
In die bepalings en voorwaardes (B&V) noem Dogging Near Me dat hulle gebruik maak van moderators of animeerders wat die klets funksie beman en gebruikers aanmoedig om premium pakkette uit te neem. Dit beteken dat gebruikers sal moet betaal om met ʼn "Chat bot" te gesels, of mense wat gebruik maak van ʼn kopieer/plak teks in hulle gesprek. Daar is ook nie ʼn opsie om met die "gebruikers" uit te gaan nie, wat nie ʼn opregte ervaring is waarvoor mens soek op uitgaan platvorms nie.
Registrasie vir Dogging Near Me vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Dogging Near Me veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.
Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Dogging Near Me jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Dogging Near Me uitgaan platvorm word bedryf deur Augustine Limited, wat geregistreer is in Isle of Man. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Augustine Limited;
- Maatskappy Hoof Kantoor: 3rd Floor, 20 Duke Street;
- Poskode en stad: IM1 2AY Douglas;
- Land: Isle of Man;
- Kontak e-pos: info@augustinepay.com;
- Kontak nommer: +1 (213) 2919041;
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Doggingnear.me stop?
Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Dogging Near Me.
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Doggingnear.me te kanselleer?
Kansellasie van jou profiel op Dogging Near Me kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Dogging Near Me betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Dogging Near Me af ontvang nie.
Dogging Near Me gradering: 3.4 /