DTF Today

DTF Today resensies 2021

DTF Today is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. DTF Today is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Geslag, kan kry waarvoor hulle soek. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $39.99. Gebruikers kan munte en krediete aankoop op die platvorm wat begin by $2.99

Funksie of hoe DTF Today werk?

Ongelukkig, bied DTF Today nie ʼn funksie aan om ʼn ander gebruikers te blokkeer nie. Die beste manier om ongewensde boodskappe te vermy is om dit nie oop te maak of daarop te reageer nie. Jy kan dit ook rapporteer aan moderators, hulle kan dan na die gebruiker se gedrag kyk.

As jy nie weet hoe om ʼn gesprek te begin met jou nuwe pasmaat nie, kan jy ʼn virtuele geskenk stuur. Dit is ʼn goeie manier om jouself voor te stel.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. DTF Today laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan virtuele geskenke stuur op die boodskap funksie. Dit is ʼn goeie manier om jou self uit te druk.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

DTF Today bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Epos bevestiging is nie nodig om te kan registreer nie. Dit beteken daar kan bedrieglike rekeninge op die platvorm wees.

Gebruikers se foto's en prente gaan nie deur ʼn goedkeurings proses nie, so dit is moontlik dat daar ʼn groot hoeveelheid vervalste profiele en eksplisiete foto's op die platvorm kan wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is DTF Today gratis?

DTF Today bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

DTF Today bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

DTF Today bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)

Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.

Proef lidmaatskap opsies

  • 2 Dae kos $0.00;
  • 1 Maand kos $39.99;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $39.99;

Opsies om krediete of munte te koop

  • 15 munte kos $2.99;
  • 30 munte kos $4.99;
  • 65 munte kos $9.99;

Afslag en koepons vir DTF Today

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir DTF Today nie.

Registrasie - Hoe om vir DTF Today te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op DTF Today is lank (bevat meer as 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Gebruikers profiele is sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is op die diens nie. Daarom kan enige iemand moontlik jou profiel of inligting sien. Dit beteken gebruikers moet versigtig wees oor watter tipe inligting hulle deel op die platvorm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

In die bepalings en voorwaardes (B&V) noem DTF Today dat hulle gebruik maak van moderators of animeerders wat die klets funksie beman en gebruikers aanmoedig om premium pakkette uit te neem. Dit beteken dat gebruikers sal moet betaal om met ʼn "Chat bot" te gesels, of mense wat gebruik maak van ʼn kopieer/plak teks in hulle gesprek. Daar is ook nie ʼn opsie om met die "gebruikers" uit te gaan nie, wat nie ʼn opregte ervaring is waarvoor mens soek op uitgaan platvorms nie.

Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir DTF Today nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.

Profiel foto's en prente wat gebruikers gaan nie deur enige moderering of goedkeuring nie. Daarom kan jy verbaas wees oor wat jy sal kry onder: vervalste profiele (van beroemdes, populêre film sterre en selfs honde en katte). Aangesien handmatige goedkeuring daarop gerig is om presies die probleem te voorkom, kan bedrieglike en vals profiele maklik uitgeken word op grond van net die foto. Handmatige goedkeuring help ook om onvanpaste en eksplisiete uit te sif wat gebruikers soms op die platvorm laai.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die DTF Today uitgaan platvorm word bedryf deur Trezco Ltd, wat geregistreer is in United Kingdom. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Trezco Ltd;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 55 Melbourne Road;
  • Poskode en stad: WD23 3LT Bushey;
  • Land: United Kingdom;
  • Kontak e-pos: cs@dtftoday.com;
  • Kontak nommer: (855)246-1346;

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op DTF Today te kanselleer?

Jy kan profiel op DTF Today gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van DTF Today af ontvang nie.

Gepubliseer deur DTF Today - 2021/02/23
DTF Today gradering: 3.1 /

Gebruikers resensies en ervarings op DTF Today

Skryf u mening oor DTF Today

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring