Fotka

Fotka resensies 2021

Fotka is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Fotka is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Persoonlike afsprake, kan kry waarvoor hulle soek. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Alhoewel, toepassings beskikbaar is vir beide iOS en Andriod. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $1.35

Funksie of hoe Fotka werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Fotka ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

As jy nie weet hoe om ʼn gesprek te begin met jou nuwe pasmaat nie, kan jy ʼn virtuele geskenk stuur. Dit is ʼn goeie manier om jouself voor te stel.

Kletsgroepe is ook ʼn opsie op Fotka. Dit laat klomp mense toe om saam te kom en gemeenskaplike belangstellings te ontdek (soos geloof, politiese opinies, seksuele oriëntasie ens.). Mense is soms meer gewillig om inligting te deel wanneer hulle in groepe is, so die is ʼn goeie manier om oop te maak en ander te ontmoet.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Fotka bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Fotka laat jou nou toe om ʼn kort video by jou profiel by te voeg. Dit is ʼn goeie manier om meer mense te bereik en om uit te staan. Jy kan jouself voorstel en vir mense vertel waarna jy opsoek is. Dit laat ook ander gebruikers toe om te hoor hoe jy klink voor hulle met jou begin gesels.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan virtuele geskenke stuur op die boodskap funksie. Dit is ʼn goeie manier om jou self uit te druk.

n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.

Gebruikers het die opsie om te registreer met hulle Facebook rekening.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Fotka is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Jy kan die toepassing op jou mobiele foon of tablet aflaai met iOS.

Jy kan ʼn toepassing aflaai vir jou Android foon of tablet.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Fotka gratis?

Fotka bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Fotka bied betaalde lidmaatskap opsies.

Betaalde lidmaatskap pakkette word nie outomaties hernu nie, so jy moet dit jou intekening self hernu om aan te kan hou om die diens te kan gebruik.

Fotka bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 14 Dae Kos $1.35;
  • 14 Dae Kos $1.66;
  • 30 Dae Kos $2.71;
  • 30 Dae Kos $3.00;
  • 30 Dae Kos $3.38;
  • 90 Dae Kos $6.50;
  • 90 Dae Kos $6.77;
  • 180 Dae Kos $10.55;
  • 180 Dae Kos $12.18;
  • 360 Dae Kos $18.67;

Afslag en koepons vir Fotka

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Fotka nie.

Registrasie - Hoe om vir Fotka te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is middelmatig (dit bevat 5 tot ʼn maksimum van 10 velde).

Gebruikers kan registreer deur gebruik te maak van hulle Facebook rekening wat die proses baie geriefliker maak (sommige van die velde sal outomaties ingevul word.).

Toepassings en mobiele weergawes

Vir Android en iOS fone en tablette bied Fotka sy eie toepassing wat jy kan aflaai van die Google Play store of die Apple store af.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Gebruikers profiele is privaat en dus nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd op die diens is nie. Daarom sal niemand anders as die mense met wie jy wil gesels jou profiel of inligting kan sien nie. Dit is ook ʼn ekstra sekuriteit funksie wat help om jou anonimiteit te beskerm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Fotka vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Fotka veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Fotka jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

  • Poskode en stad: 03-717 Warszaw;
  • Land: Poland;
  • Kontak e-pos: fotka@fotka.pl;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Fotka stop?

Kansellasies kan aflyn gedoen. Kontak gebruikers ondersteuning vir meer inligting. Omdat betalings nie outomaties van u rekening afgetrek word nie word u rekening nie hernu na die betaalde periode nie, wag dus eenvoudig net tot die einde van die betaalde periode en moet dit nie weer hernu nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Fotka te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Fotka kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Fotka betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Fotka af ontvang nie.

Gepubliseer deur Fotka - 2021/02/16
Fotka gradering: 3.4 /

Gebruikers resensies en ervarings op Fotka

Skryf u mening oor Fotka

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring