Fun Dates123

Fun Dates123 resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Fun Dates123 word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Geslag. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $14.95.

Funksie of hoe Fun Dates123 werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

Jy kan gebruik maak van kletsgroepe op die uitgaan platform. Enige een wat tans aanlyn is kan by die kletsgroep aansluit. Individuele groepe word dikwels geskep om dit makliker te maak om ʼn maat te vind van dieselfde ouderdom en seksuele oriëntasie, en met dieselfde belangstellings, of iets meer spesifiek (bv. Sterre teken).

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Fun Dates123 bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Fun Dates123 gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

ʼn Onmiddellike boodskap funksie is beskikbaar op die platvorm om met potensiële pasmaats te kommunikeer.

Gebruikers kan sien wie tans aanlyn is op die onmiddellike boodskap funksie.

Op die boodskap funksie kan jy vrylik jou status wissel tussen "aanlyn" en "aflyn", as jy nie gesteur wil word nie.

Dit is geen geheim dat teks boodskappe mense ongeduldig kan maak nie. Jy kan vir ʼn boodskap wag–– sonder om te weet hoelank terug jou pasmaat jou boodskap gelees het. Daarom het Fun Dates123 ʼn funksie wat jou toelaat om te sien wanneer jou pasmaat besig is om vir jou ʼn boodskap te tik.

Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op Fun Dates123 met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

n Blits boodskap funksie is beskikbaar. Dit is die beste manier om met mekaar te kommunikeer.

Die boodskap funksie laat jou toe om jou status aanlyn te verander (indien jy wil hê mense moet sien jy is aktief).

Op die boodskap funksie kan jy kies of ander gebruikers kan sien of jy aanlyn of aflyn is.

Die boodskap funksie laat jou ook toe om te sien wanneer iemand besig is om aan jou terug te skryf.

Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.

Nadele

Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.

Hierdie platvorm het nie moderators om foto's handmatig goed te keur nie. Dit beteken daar is ʼn groter persentasie vals profiele wat moontlik eksplisiete of advertensie verwante foto's kan bevat.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Fun Dates123 gratis?

Fun Dates123 bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Fun Dates123 bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Fun Dates123 bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 2 Dae kos $0.95;
  • 7 Dae kos $9.95;
  • 1 Maand kos $14.95;
  • 1 Maand kos $29.95;
  • 30 Dae kos $49.95;
  • 30 Dae kos $49.96;
  • 6 Maande kos $69.95;
  • 547 Dae kos $119.95;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $14.95;
  • 1 Maand Kos $29.95;
  • 1 Maand Kos $34.95;
  • 30 Dae Kos $49.95;
  • 30 Dae Kos $49.96;

Afslag en koepons vir Fun Dates123

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Fun Dates123 nie.

Registrasie - Hoe om vir Fun Dates123 te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is middelmatig (dit bevat 5 tot ʼn maksimum van 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Fun Dates123 het nie ʼn responsiewe webontwerp nie, so dit kan anders op jou foon of tablet vertoon as op jou rekenaar.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Fun Dates123 vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.

Fun Dates123 het nie foto goedkeuring nodig nie. Omdat handmatige foto goedkeuring help om vals profiele uit te sif, is dit moontlik dat jy met valse profiele kan kommunikeer. Dit kan soms uitgeken word gebaseer op die foto's (beroemdes, film karakters, diere of handelsmerk advertensies). Daarom moet jy versigtig wees–– nie al jou interaksies is met regte gebruikers nie. Handmatige goedkeuring help ook om eksplisiete of onvanpaste foto's wat soms opgelaai word uit te sif, so neem dit ook in ag.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Fun Dates123 uitgaan platvorm word bedryf deur CVGI EUROPE LIMITED, wat geregistreer is in Cyprus. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: CVGI EUROPE LIMITED;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: Axiou, 30, Acropolis;
  • Poskode en stad: 2013 Nicosia;
  • Land: Cyprus;
  • Kontak e-pos: support@cvg-fd.com;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Fun Dates123 stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Fun Dates123 te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Fun Dates123 kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Fun Dates123 betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Fun Dates123 af ontvang nie.

Gepubliseer deur Fun Dates123 - 2021/02/16
Fun Dates123 gradering: 3.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op Fun Dates123

Skryf u mening oor Fun Dates123

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring