Gay Cupid

Gay Cupid resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platvorm wat almal verwelkom––homoseksueles, nie-binêres, en ook ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat sonder vooroordeling en groepshaat is. Gay Cupid berus homself daarom as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal en mense toelaat om vir verskillende goed te soek. Gay Cupid is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Gay / Lesbiër Afsprake. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Gebruiker profiele is nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is aan die diens nie, daarom kan niemand anders as die mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou profiel sien nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $29.98.

Funksie of hoe Gay Cupid werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Gay Cupid ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Gay Cupid gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

ʼn Onmiddellike boodskap funksie is beskikbaar. Dit is die beste manier vir gebruikers om met mekaar te kommunikeer.

Die boodskap funksie stel jou in staat om te sien wie tans aanlyn is

Op die boodskap funksie kan jy vrylik jou status wissel tussen "aanlyn" en "aflyn", as jy nie gesteur wil word nie.

Sien jy so uit na ʼn boodskap dat jou vasgepen is aan jou skerm, wag jy in afwagting? Wel elke gesprek het ʼn aanwyser wat wys of jou gesels maat besig is om nou vir jou te skryf.

Daar is baie gebruikers op Gay Cupid wat uit die aard van die saak beteken dat dit moeilik is om raak gesien te word. As jy meer sigbaar aan ander gebruikers wil wees kan jy gebruik maak van die betaalde prioriteits lys funksie wat jou profiel sal beklemtoon en jou ook sal toe laat om ander gebruikers wat van die diens gebruik maak te sien. Dit is ʼn goeie opsie as jy wil uitstaan en meer mense wil bereik.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

ʼn Blits boodskap funksie is beskikbaar op die platvorm om met potensiële pasmaats te kommunikeer.

Op die boodskap funksie kan jy ook sien wie aanlyn is.

Die boodskap funksie laat jou toe om jou status te verander na "aflyn" toe (as jy nie wil hê ander mense moet sien jy is aanlyn nie).

Die boodskap funksie laat jou ook toe om te sien wanneer iemand besig is om aan jou terug te skryf.

Jy kan aanteken met jou Facebook rekening.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Die platvorm is nie gebou met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat dit moeilik kan wees om die platvorm op mobiele toestelle te gebruik (die webblad kan moontlik nie van formaat verander om by die skerm grootte aan te pas nie.

Gay Cupid bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Epos bevestiging is nie nodig om te kan registreer nie. Dit beteken daar kan bedrieglike rekeninge op die platvorm wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Gay Cupid gratis?

Gay Cupid bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Gay Cupid bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Gay Cupid bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $29.98;
  • 1 Maand Kos $34.99;
  • 3 Maande Kos $59.99;
  • 3 Maande Kos $69.98;
  • 12 Maande Kos $119.98;
  • 12 Maande Kos $149.99;

Afslag en koepons vir Gay Cupid

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Gay Cupid nie.

Registrasie - Hoe om vir Gay Cupid te registreer

Gay Cupid het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.

Jy kan registreer deur gebruik te maak van jou Facebook rekening. Dit sal die registrasie proses vinniger maak aangesien sommige velde outomaties ingevul word.

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir Gay Cupid nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Gay Cupid jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Gay Cupid uitgaan platvorm word bedryf deur Cupid Media Pty Ltd, wat geregistreer is in Australia. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Cupid Media Pty Ltd;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: PO Box 9304;
  • Poskode en stad: QLD 9726 Gold Coast MC;
  • Land: Australia;
  • Kontak e-pos: team@InternationalCupid.com;
  • Kontak nommer: +61755711181;
  • Fax: +61 7 3103 4000;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Gay Cupid stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Gay Cupid te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Gay Cupid is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Gay Cupid vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Gay Cupid af ontvang nie.

Gepubliseer deur Gay Cupid - 2021/02/15
Gay Cupid gradering: 3.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op Gay Cupid

Skryf u mening oor Gay Cupid

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring