Granny Dating Planet

Granny Dating Planet resensies 2021

Granny Dating Planet is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Granny Dating Planet is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Gilf / Ouma afsprake. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Die prys vir goue subskripsie begin by $18.11.

Funksie of hoe Granny Dating Planet werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

As jy nie weet hoe om ʼn gesprek te begin met jou nuwe pasmaat nie, kan jy ʼn virtuele geskenk stuur. Dit is ʼn goeie manier om jouself voor te stel.

Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. Granny Dating Planet bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Granny Dating Planet gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Daar is baie gebruikers op Granny Dating Planet met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan ʼn virtuele geskenk stuur.

Jy kan gebruik maak van die video klets funksie.

Jy kan soek vir gebruikers in jou area.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Nadele

Granny Dating Planet is nie responsief nie, dit is moeilik om dit te gebruik op ʼn rekenaar of tablet.

Granny Dating Planet bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Granny Dating Planet gratis?

Granny Dating Planet bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Granny Dating Planet bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Granny Dating Planet bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $18.11;
  • 1 Maand Kos $24.30;
  • 3 Maande Kos $54.67;
  • 6 Maande Kos $87.46;

Afslag en koepons vir Granny Dating Planet

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Granny Dating Planet nie.

Registrasie - Hoe om vir Granny Dating Planet te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is middelmatig (dit bevat 5 tot ʼn maksimum van 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm is nie gemaak met ʼn responsiewe webontwerp nie. Dit beteken dat die formaat anders kan wees op baie toestelle (mobiele fone en tablette) en moeilik kan wees om te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Granny Dating Planet maak gebruik van moderators en animeerders om gesprekke te beheer, van die is gewoonlik net beskikbaar aan premie of betaalde lidmaatskap klante. Die gesprekke maak gewoonlik gebruik van "bots" of moderators wat vooraf voorbereide boodskappe gebruik. Dit beteken gebruikers sal nie regte ervarings hê of werklik met die "persoon" uitgaan nie.

As jy op die Granny Dating Planet portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Granny Dating Planet uitgaan platvorm word bedryf deur Tyche Technologies AG , Dating Factory, wat geregistreer is in Switzerland. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Granny Dating Planet stop?

Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Granny Dating Planet.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Granny Dating Planet te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Granny Dating Planet is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Jy moet vir lidmaatskap op Granny Dating Planet betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Granny Dating Planet af ontvang nie.

Gepubliseer deur Granny Dating Planet - 2021/03/13
Granny Dating Planet gradering: 2.8 /

Gebruikers resensies en ervarings op Granny Dating Planet

Skryf u mening oor Granny Dating Planet

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring