Jodi365

Jodi365 resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platvorm wat almal verwelkom, maar verkieslik heteroseksueles en bi-seksueles. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat sonder vooroordeling en groepshaat is. Jodi365 berus homself daarop as ʼn platvorm wat beskikbaar is aan almal, en mense toelaat om vir verskillende goed uit te soek. Jodi365 is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Huwelik afsprake, kan kry waarvoor hulle soek. Ongeregistreerde gebruikers kan nie jou profiel inligting sien nie. Dit is om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat net mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou inligting kan sien. Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp. Dit beteken jy is in staat om dit op jou slim foon of rekenaar tablet te gebruik net soos op jou rekenaar (die webblad sal van grootte verander om aan te pas by die toestel se skerm). Verder is daar ook toepassings beskikbaar vir Android, maar nie vir iOS toestelle nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $0.01.

Funksie of hoe Jodi365 werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Jodi365 bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Jodi365 gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.

Jodi365 is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Jy kan ʼn toepassing aflaai vir jou Android foon of tablet.

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Gebruikers se foto's en prente gaan nie deur ʼn goedkeurings proses nie, so dit is moontlik dat daar ʼn groot hoeveelheid vervalste profiele en eksplisiete foto's op die platvorm kan wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Jodi365 gratis?

Jodi365 bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Jodi365 bied betaalde lidmaatskap opsies.

Betaalde lidmaatskap pakkette word nie outomaties hernu nie, so jy moet dit jou intekening self hernu om aan te kan hou om die diens te kan gebruik.

Jodi365 bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 3 Maande Kos $0.01;
  • 3 Maande Kos $2.70;
  • 3 Maande Kos $4.06;
  • 3 Maande Kos $13.56;
  • 1 Maand Kos $16.28;
  • 1 Maand Kos $32.57;
  • 3 Maande Kos $40.71;
  • 1 Maand Kos $65.15;
  • 6 Maande Kos $67.86;
  • 9 Maande Kos $81.44;
  • 3 Maande Kos $81.44;
  • 6 Maande Kos $135.74;
  • 9 Maande Kos $162.89;
  • 3 Maande Kos $162.89;
  • 6 Maande Kos $271.49;
  • 9 Maande Kos $325.79;

Afslag en koepons vir Jodi365

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Jodi365 nie.

Registrasie - Hoe om vir Jodi365 te registreer

Jodi365 het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Jodi365 bied toepassings wat afgelaai kan word vir Android fone of tablette. Dit kan afgelaai word van die Google Play store af. Toepassings vir die Apple iOS is nie beskikbaar nie.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

As jy op die Jodi365 portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Daar is geen goedkeuring van foto's op Jodi365 nie. Daarom is dit moontlik dat jy op vals of bedrieglike profiele kan afkom op die platvorm (beroemde nabootsers, film karakters, handelsmerk inhoud ens.). Hierdie vals profiele kan onmiddellik herken word gebaseer op hulle foto's. Wees egter versigtig met wie jy gesels. Handmatige goedkeuring help ook om onvanpaste of eksplisiete foto's wat gebruikers soms op uitgaan platvorms laai uit te sif, so neem dit in ag.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Jodi365 uitgaan platvorm word bedryf deur FreeElective Network Private Limited, wat geregistreer is in India. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: FreeElective Network Private Limited;
  • Land: India;
  • Kontak e-pos: support@jodi365.com;
  • Kontak nommer: +91 9345 634 365;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Jodi365 stop?

Kansellasie vir jou rekening op Jodi365 word aflyn gedoen. Dit beteken dat jy kliënte diens sal moet kontak om jou lidmaatskap tot ʼn einde te bring. Omdat die betaling nie outomaties hernu word nie, het jy die opsie om te wag tot die einde van die betaal periode. Jou lidmaatskap sal dan verval.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Jodi365 te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Jodi365 kan enige tyd gedoen word en is gratis. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee.

Gepubliseer deur Jodi365 - 2021/02/23
Jodi365 gradering: 3.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op Jodi365

Skryf u mening oor Jodi365

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring