Lesbian Friends

Lesbianfriends.org resensies 2021

Lesbianfriends.org is ʼn liefdes platform waar enige iemand hulle lewensmaat kan vind sonder skaamte en vooroordeeling. Die platform is oop en verwelkomend aan gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Lesbianfriends.org is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Gay / Lesbiër Afsprake. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Lesbianfriends.org kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Ongeregistreerde gebruikers kan nie jou profiel inligting sien nie. Dit is om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat net mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou inligting kan sien. Pryse vir 'n goue pakket begin by $70.00.

Funksie of hoe Lesbianfriends.org werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Lesbian Friends ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Lesbian Friends bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Lesbian Friends laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Lesbian Friends ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.

Die algemeenste aktiwiteit op liefdes platvorms is om na ander mense se profiele te kyk. Hierdie is gewoonlik ʼn passiewe aktiwiteit. Hier by Lesbian Friends, het jy egter die vermoë om gebruikers profiele te gradeer (indien jy van hulle foto's of inligting hou). Dit help ook om jou profiel meer sigbaar aan gebruikers te maak en verhoog ook jou kanse om by iemand te pas. Die gradeer funksie het gee jou die opsie om ʼn “thumbs up” of “thumbs down” te gee, so jy kan iemand laat weet as jy nie van hulle profiel hou nie, indien jy dit wil doen.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Jy kan ander gebruikers se foto's gradeer en hulle kan jou foto's gradeer.

Jy kan aanteken met jou Facebook rekening.

Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Lesbian Friends is nie responsief nie, dit is moeilik om dit te gebruik op ʼn rekenaar of tablet.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Lesbian Friends bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Lesbianfriends.org gratis?

Lesbian Friends bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Lesbian Friends bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Lesbian Friends bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $70.00;
  • 3 Maande Kos $135.00;
  • 6 Maande Kos $240.00;

Afslag en koepons vir Lesbianfriends.org

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Lesbian Friends nie.

Registrasie - Hoe om vir Lesbianfriends.org te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).

Jou Facebook rekening kan gebruik word om te registreer. Dit versnel die proses, omdat sommige velde outomaties ingevul word.

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Gebruikers profiele is sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is op die diens nie. Daarom kan enige iemand moontlik jou profiel of inligting sien. Dit beteken gebruikers moet versigtig wees oor watter tipe inligting hulle deel op die platvorm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

As jy op die Lesbian Friends portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Lesbian Friends uitgaan platvorm word bedryf deur SuccessfulMatch.com, wat geregistreer is in Canada. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: SuccessfulMatch.com;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 10 - 8707 Dufferin St. , Suite 160;
  • Poskode en stad: L4J 0A6 Vaughan;
  • Land: Canada;
  • Kontak e-pos: support@millionairematch.com;
  • Kontak nommer: 1-855-599-8811;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Lesbianfriends.org stop?

Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Lesbian Friends.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Lesbianfriends.org te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Lesbian Friends kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Lesbian Friends betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Lesbian Friends af ontvang nie.

Gepubliseer deur Lesbian Friends - 2021/04/27
Lesbian Friends gradering: 2.1 /

Gebruikers resensies en ervarings op Lesbian Friends

Skryf u mening oor Lesbian Friends

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring