
Loloo resensies 2021
Loloo is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Loloo is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Persoonlike afsprake, kan kry waarvoor hulle soek. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Ongeregistreerde gebruikers kan nie jou profiel inligting sien nie. Dit is om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat net mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou inligting kan sien. Pryse vir 'n goue pakket begin by $2.65. Gebruikers kan munte en krediete aankoop op die platvorm wat begin by $0.78
Funksie of hoe Loloo werk?
Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.
Sukkel jy met 'n inleidings sin? Stuur ʼn virtuele geskenk dit is ʼn fantastiese manier om ʼn goeie eerste indruk te maak.
Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.
Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Loloo bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.
Daar is baie gebruikers op Loloo wat uit die aard van die saak beteken dat dit moeilik is om raak gesien te word. As jy meer sigbaar aan ander gebruikers wil wees kan jy gebruik maak van die betaalde prioriteits lys funksie wat jou profiel sal beklemtoon en jou ook sal toe laat om ander gebruikers wat van die diens gebruik maak te sien. Dit is ʼn goeie opsie as jy wil uitstaan en meer mense wil bereik.
Ons almal weet dat gebruikers die meeste daarvan hou op na ander gebruikers se profiel foto’s te kyk. Maar jy hoef nie passief rond te blaai op Loloo nie. As jy baie van ʼn foto hou kan jy daarvoor ʼn “thumbs up” gee. Dit laat jou toe om jouself uit te druk en uit te staan. Omgekeerd, as jy nie van ʼn foto hou nie, kan jy daarvoor ʼn “thumbs down” gee. Wees egter versigtig om nie ʼn fout te maak en ʼn potensiële deur toe te maak nie.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy kan sekere gebruikers blokkeer.
Jy kan ʼn virtuele geskenk stuur.
Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.
Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.
Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.
Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.
Jy kan ander gebruikers se foto's gradeer en hulle kan jou foto's gradeer.
Gebruikers het die opsie om te registreer met hulle Facebook rekening.
Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.
Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).
Nadele
Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).
ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.
Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Loloo gratis?
Loloo bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
Loloo bied betaalde lidmaatskap opsies.
Betaalde lidmaatskap pakkette word nie outomaties hernu nie, so jy moet dit jou intekening self hernu om aan te kan hou om die diens te kan gebruik.
Loloo bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)
Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.
Betaalde lidmaatskap opsies
- 7 Dae Kos $2.65;
- 7 Dae Kos $3.31;
- 30 Dae Kos $3.98;
- 7 Dae Kos $3.98;
- 30 Dae Kos $4.11;
- 30 Dae Kos $5.31;
- 90 Dae Kos $8.90;
- 90 Dae Kos $9.30;
- 90 Dae Kos $11.96;
Opsies om krediete of munte te koop
- 100 munte kos $0.78;
- 100 munte kos $0.92;
- 100 munte kos $1.18;
- 300 munte kos $2.38;
- 300 munte kos $2.78;
- 300 munte kos $3.58;
- 500 munte kos $3.98;
- 500 munte kos $4.64;
- 500 munte kos $5.97;
- 1000 munte kos $7.97;
- 1000 munte kos $9.30;
- 1000 munte kos $11.96;
Afslag en koepons vir Loloo
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Loloo nie.
Registrasie - Hoe om vir Loloo te registreer
Loloo het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.
Jou Facebook rekening kan gebruik word om te registreer. Dit versnel die proses, omdat sommige velde outomaties ingevul word.
Toepassings en mobiele weergawes
Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.
Privaatheid en anonimiteit
Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).
Gebruikers profiele is sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is op die diens nie. Daarom kan enige iemand moontlik jou profiel of inligting sien. Dit beteken gebruikers moet versigtig wees oor watter tipe inligting hulle deel op die platvorm.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Loloo maak gebruik van moderators en animeerders om gesprekke te beheer, van die is gewoonlik net beskikbaar aan premie of betaalde lidmaatskap klante. Die gesprekke maak gewoonlik gebruik van "bots" of moderators wat vooraf voorbereide boodskappe gebruik. Dit beteken gebruikers sal nie regte ervarings hê of werklik met die "persoon" uitgaan nie.
As jy op die Loloo portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.
Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Loloo jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Loloo stop?
Jy kan jou rekening aanlyn kanselleer. Op Loloo hernu betalings nie van self nie. Dit beteken eenvoudig dat jy kan wag tot aan die einde van die standaard betaalde periode as jy wil hê jou rekening moet verval. Daar is natuurlik ook altyd ʼn hernu opsie. As jy jou lidmaatskap onmiddellik wil kanselleer kan jy dit aanlyn doen. (as jy enige vrae het kan jy kliënte diens kontak).
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Loloo te kanselleer?
Om jou profiel te kanselleer op Loloo is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Jy moet vir lidmaatskap op Loloo betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Loloo af ontvang nie.
Loloo gradering: 3.6 /