Lovely Date

Lovely-date.com resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Lovely-date.com is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Geslag, kan kry waarvoor hulle soek. Ongeregistreerde gebruikers kan nie jou profiel inligting sien nie. Dit is om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat net mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou inligting kan sien. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $48.49.

Funksie of hoe Lovely-date.com werk?

Lovely Date het nie ʼn funksie om ander gebruikers te blok nie. As jy graag ongewensde boodskappe wil vermy is die beste ding wat jy kan doen om eenvoudig nie daarop te reageer nie. As die situasie onhanteerbaar word kan jy dit aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Lovely Date bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Lovely Date laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Lovely Date is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Nadele

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Epos bevestiging is nie nodig om te kan registreer nie. Dit beteken daar kan bedrieglike rekeninge op die platvorm wees.

Prente word nie met die hand goedgekeur nie, dit beteken daar is ʼn groter hoeveelheid bedrieglike profiele met foto's wat eksplisiet, onvanpas of advertensie georiënteerd mag kan wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Lovely-date.com gratis?

Lovely Date bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Lovely Date bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Lovely Date bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $48.49;
  • 3 Maande Kos $109.00;
  • 6 Maande Kos $181.55;

Afslag en koepons vir Lovely-date.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Lovely Date nie.

Registrasie - Hoe om vir Lovely-date.com te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Omdat gebruikers profiele nie privaat is nie kan ongeregistreerde gebruikers jou inligting sien. Daarom moet jy versigtig wees met die inligting wat jy kies om te deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Lovely Date maak gebruik van moderators en animeerders om gesprekke te beheer, van die is gewoonlik net beskikbaar aan premie of betaalde lidmaatskap klante. Die gesprekke maak gewoonlik gebruik van "bots" of moderators wat vooraf voorbereide boodskappe gebruik. Dit beteken gebruikers sal nie regte ervarings hê of werklik met die "persoon" uitgaan nie.

Registrasie vir Lovely Date vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.

Profiel foto's en prente wat gebruikers gaan nie deur enige moderering of goedkeuring nie. Daarom kan jy verbaas wees oor wat jy sal kry onder: vervalste profiele (van beroemdes, populêre film sterre en selfs honde en katte). Aangesien handmatige goedkeuring daarop gerig is om presies die probleem te voorkom, kan bedrieglike en vals profiele maklik uitgeken word op grond van net die foto. Handmatige goedkeuring help ook om onvanpaste en eksplisiete uit te sif wat gebruikers soms op die platvorm laai.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Lovely Date uitgaan platvorm word bedryf deur CB Media Ltd., wat geregistreer is in United Kingdom. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: CB Media Ltd.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: Spaces Business Center Elstow Road, Suite #A3;
  • Poskode en stad: MK42 8PL Bedford;
  • Land: United Kingdom;
  • Kontak e-pos: support@lovely-date.com;

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Lovely-date.com te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Lovely Date kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Lovely Date betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Lovely Date af ontvang nie.

Gepubliseer deur Lovely Date - 2021/02/01
Lovely Date gradering: 3.5 /

Gebruikers resensies en ervarings op Lovely Date

Skryf u mening oor Lovely Date

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring