Many More Fish

Many More Fish resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Many More Fish word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Persoonlike afsprake. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Die prys vir goue subskripsie begin by $18.11.

Funksie of hoe Many More Fish werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Many More Fish ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

As jy nie weet hoe om ʼn gesprek te begin met jou nuwe pasmaat nie, kan jy ʼn virtuele geskenk stuur. Dit is ʼn goeie manier om jouself voor te stel.

Soos die COVID-19 pandemie dit bemoeilik het om mense in persoon te ontmoet het aanlyn video klets en aanlyn uitgaan funksies al hoe belangriker geword. Many More Fish laat jou toe om regstreeks met jou pasmaats te klets. Dit laat jou toe om die persoon met wie jy nog heeltyd klets te sien en hoor.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Many More Fish bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Many More Fish ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan virtuele geskenke stuur op die boodskap funksie. Dit is ʼn goeie manier om jou self uit te druk.

Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Hierdie platvorm bied n betaalde lidmaatskap om gebruikers meer sigbaar te maak en om hulle kanse te verhoog om n pasmaat te kry.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Nadele

Die platvorm is nie gebou met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat dit moeilik kan wees om die platvorm op mobiele toestelle te gebruik (die webblad kan moontlik nie van formaat verander om by die skerm grootte aan te pas nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Many More Fish bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Many More Fish gratis?

Many More Fish bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Many More Fish bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Many More Fish bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $18.11;
  • 1 Maand Kos $24.29;
  • 3 Maande Kos $54.65;
  • 6 Maande Kos $87.42;

Afslag en koepons vir Many More Fish

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Many More Fish nie.

Registrasie - Hoe om vir Many More Fish te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Many More Fish is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

In die bepalings en voorwaardes (B&V) noem Many More Fish dat hulle gebruik maak van moderators of animeerders wat die klets funksie beman en gebruikers aanmoedig om premium pakkette uit te neem. Dit beteken dat gebruikers sal moet betaal om met ʼn "Chat bot" te gesels, of mense wat gebruik maak van ʼn kopieer/plak teks in hulle gesprek. Daar is ook nie ʼn opsie om met die "gebruikers" uit te gaan nie, wat nie ʼn opregte ervaring is waarvoor mens soek op uitgaan platvorms nie.

As jy op die Many More Fish portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Many More Fish uitgaan platvorm word bedryf deur Tyche Technologies AG , Dating Factory, wat geregistreer is in Switzerland. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Tyche Technologies AG , Dating Factory;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: c/o LacMont AG, Landis + Gyr-Strasse 1;
  • Poskode en stad: 6300 Zug;
  • Land: Switzerland;
  • Kontak e-pos: support@datingfactory.com;
  • Kontak nommer: +41 445 802 054;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Many More Fish stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Many More Fish te kanselleer?

Jy kan profiel op Many More Fish gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Many More Fish vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Many More Fish af ontvang nie.

Gepubliseer deur Many More Fish - 2021/03/13
Many More Fish gradering: 2.8 /

Gebruikers resensies en ervarings op Many More Fish

Skryf u mening oor Many More Fish

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring