No Strings Affair

Nostringsaffair.com resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. Nostringsaffair.com ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. Nostringsaffair.com word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Skelmpie afsprake . Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Nostringsaffair.com kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $18.05.

Funksie of hoe Nostringsaffair.com werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

As jy nie weet hoe om ʼn gesprek te begin met jou nuwe pasmaat nie, kan jy ʼn virtuele geskenk stuur. Dit is ʼn goeie manier om jouself voor te stel.

Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. No Strings Affair bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. No Strings Affair bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. No Strings Affair bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied No Strings Affair ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

Gebruikers het die vermoë om virtuele geskenke te stuur sou hulle wens om dit te doen. Die verbreed die reikwydte waarop jy jouself kan uitdruk.

Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.

Jy kan soek vir gebruikers in jou area.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Hierdie platvorm bied n betaalde lidmaatskap om gebruikers meer sigbaar te maak en om hulle kanse te verhoog om n pasmaat te kry.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

No Strings Affair is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Nadele

No Strings Affair bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Nostringsaffair.com gratis?

No Strings Affair bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

No Strings Affair bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

No Strings Affair bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $18.05;
  • 1 Maand Kos $24.21;
  • 3 Maande Kos $54.47;
  • 6 Maande Kos $87.14;

Afslag en koepons vir Nostringsaffair.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir No Strings Affair nie.

Registrasie - Hoe om vir Nostringsaffair.com te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op No Strings Affair is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe web ontwerp. Dit beteken jy sal dit kan gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie tans enige toepassings beskikbaar vir Android of iOS toestelle.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Die profiele op die platvorm is privaat en dus net beskikbaar aan geregistreerde gebruikers. Dit beteken dat niemand anders as die gebruikers van die platvorm jou profiel sal sien nie. Enige iemand wat nie geregistreerd is op die platvorm nie sal ook nie kan sien dat jy op die platvorm geregistreerde is nie.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

No Strings Affair maak gebruik van moderators en animeerders om gesprekke te beheer, van die is gewoonlik net beskikbaar aan premie of betaalde lidmaatskap klante. Die gesprekke maak gewoonlik gebruik van "bots" of moderators wat vooraf voorbereide boodskappe gebruik. Dit beteken gebruikers sal nie regte ervarings hê of werklik met die "persoon" uitgaan nie.

As jy op die No Strings Affair portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat No Strings Affair jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die No Strings Affair uitgaan platvorm word bedryf deur Tyche Technologies AG , Dating Factory, wat geregistreer is in Switzerland. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Nostringsaffair.com stop?

Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op No Strings Affair hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Nostringsaffair.com te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op No Strings Affair is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van No Strings Affair af ontvang nie.

Gepubliseer deur No Strings Affair - 2021/04/17
No Strings Affair gradering: 2.2 /

Gebruikers resensies en ervarings op No Strings Affair

Skryf u mening oor No Strings Affair

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring