Realtingle

Realtingle resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Realtingle is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Persoonlike afsprake. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Alhoewel, toepassings beskikbaar is vir beide iOS en Andriod. Hierdie uitgaan platform is heeltemal gratis. Gebruikers het nie nodig om te betaal vir registrasie of lidmaatskap nie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $14.00

Funksie of hoe Realtingle werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Realtingle laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.

Gebruikers het die opsie om te registreer met hulle Facebook rekening.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).

ʼn Toepassing kan op jou iPhone/iPad afgelaai word van die Apple store af.

Jy kan die toepassing op jou Android foon of tablet aflaai.

Nadele

Hierdie platvorm het nie moderators om foto's handmatig goed te keur nie. Dit beteken daar is ʼn groter persentasie vals profiele wat moontlik eksplisiete of advertensie verwante foto's kan bevat.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Realtingle gratis?

Realtingle is heeltemal gratis en het nie enige lidmaatskap of proefloop pakkette nie. Die platvorm gebruik ook nie ʼn munte of krediete om te betaal vir funksies (soos om ʼn boodskap of geskenk te stuur) soos op ander platvorms nie.

Realtingle bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Realtingle bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Realtingle bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Week Kos $14.00;
  • 1 Maand Kos $29.00;
  • 3 Maande Kos $49.00;
  • 6 Maande Kos $79.00;

Afslag en koepons vir Realtingle

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Realtingle nie.

Registrasie - Hoe om vir Realtingle te registreer

Realtingle het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Gebruikers kan registreer deur gebruik te maak van hulle Facebook rekening wat die proses baie geriefliker maak (sommige van die velde sal outomaties ingevul word.).

Toepassings en mobiele weergawes

Toepassings vir Android en iOS foon en tablette kan afgelaai word van die Google Play store of Apple store af.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Gebruikers profiele is sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is op die diens nie. Daarom kan enige iemand moontlik jou profiel of inligting sien. Dit beteken gebruikers moet versigtig wees oor watter tipe inligting hulle deel op die platvorm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Epos bevestiging is nodig op Realtingle. Omdat epos registrasie ʼn algemene voorkomings maatreël is teen die skep van vals profiele, sal jou ervaring op die platvorm veiliger wees en jy sal nie nodig hê om te bekommer om moontlik met vals rekening te kommunikeer nie.

Realtingle het nie foto goedkeuring nodig nie. Omdat handmatige foto goedkeuring help om vals profiele uit te sif, is dit moontlik dat jy met valse profiele kan kommunikeer. Dit kan soms uitgeken word gebaseer op die foto's (beroemdes, film karakters, diere of handelsmerk advertensies). Daarom moet jy versigtig wees–– nie al jou interaksies is met regte gebruikers nie. Handmatige goedkeuring help ook om eksplisiete of onvanpaste foto's wat soms opgelaai word uit te sif, so neem dit ook in ag.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Realtingle uitgaan platvorm word bedryf deur Realtingle Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Realtingle te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Realtingle is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Lidmaatskap op Realtingle is gratis. Daarom hoef jy nie betalings te kanselleer nie–– betaling inligting in te sleutel of uit te vee nie. Wanneer jy sou kies om jou profiel te verwyder het jy twee opsies: 1) Deaktiveer jou rekening, of 2)Vee dit heeltemal uit van die databasis af. Of jy kies om jou rekening te deaktiveer of om jou profiel heeltemal uit te vee, jou sal profiel nie sigbaar aan ander gebruikers wees nie en jy sal ook nie enige boodskappe ontvang nie. As jy kies om jou profiel te deaktiveer en later weer te heraktiveer sal al jou boodskappe en kontakte behoue bly. Omgekeerd sou jy kies om jou profiel uit te vee en dit weer van voor af te maak sal jy nie vorige boodskappe of inligting terug kan kry nie. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Realtingle af ontvang nie.

Gepubliseer deur Realtingle - 2021/04/11
Realtingle gradering: 2.5 /

Gebruikers resensies en ervarings op Realtingle

Skryf u mening oor Realtingle

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring