Score Next Door

Score Next Door resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. Score Next Door ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. Score Next Door word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Skelmpie afsprake . Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Score Next Door kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp. Dit beteken jy is in staat om dit op jou slim foon of rekenaar tablet te gebruik net soos op jou rekenaar (die webblad sal van grootte verander om aan te pas by die toestel se skerm). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $29.95.

Funksie of hoe Score Next Door werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Score Next Door ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Score Next Door gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

ʼn Onmiddellike boodskap funksie is beskikbaar. Dit is die beste manier vir gebruikers om met mekaar te kommunikeer.

Die boodskap funksie stel jou in staat om te sien wie tans aanlyn is

Score Next Door laat jou toe om te sien watter gebruikers aanlyn is en beskikbaar is om te gesels. Verder kan jy ook jou status op die boodskap funksie wissel tussen "aanlyn" en "aflyn" as jy nie gesteur wil word nie.

Sien jy so uit na ʼn boodskap dat jou vasgepen is aan jou skerm, wag jy in afwagting? Wel elke gesprek het ʼn aanwyser wat wys of jou gesels maat besig is om nou vir jou te skryf.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Score Next Door ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.

n Blits boodskap funksie is beskikbaar. Dit is die beste manier om met mekaar te kommunikeer.

Die boodskap funksie laat jou toe om jou status aanlyn te verander (indien jy wil hê mense moet sien jy is aktief).

Gebruikers kan hulle status verander na "aflyn" toe as hulle nie wil hê ander mense moet hulle aktiwiteit sien nie.

Die boodskap funksie laat jou ook toe om te sien wanneer iemand besig is om aan jou terug te skryf.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).

Nadele

Score Next Door bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Score Next Door gratis?

Score Next Door bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Score Next Door bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Score Next Door bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 3 Dae kos $2.97;
  • 1 Maand kos $39.95;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $29.95;
  • 1 Maand Kos $39.95;
  • 3 Maande Kos $74.85;
  • 6 Maande Kos $119.70;

Afslag en koepons vir Score Next Door

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Score Next Door nie.

Registrasie - Hoe om vir Score Next Door te registreer

Score Next Door het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Score Next Door maak gebruik van moderators en animeerders om gesprekke te beheer, van die is gewoonlik net beskikbaar aan premie of betaalde lidmaatskap klante. Die gesprekke maak gewoonlik gebruik van "bots" of moderators wat vooraf voorbereide boodskappe gebruik. Dit beteken gebruikers sal nie regte ervarings hê of werklik met die "persoon" uitgaan nie.

Registrasie vir Score Next Door vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Score Next Door. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Score Next Door uitgaan platvorm word bedryf deur Nautell Capital Limited, wat geregistreer is in Cyprus. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Score Next Door stop?

Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Score Next Door hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Score Next Door te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Score Next Door kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Score Next Door betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Score Next Door af ontvang nie.

Gepubliseer deur Score Next Door - 2021/04/11
Score Next Door gradering: 2.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op Score Next Door

Skryf u mening oor Score Next Door

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring