Senior Shag

Seniorshag.com resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. Seniorshag.com ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. Seniorshag.com is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Gilf / Ouma afsprake. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Seniorshag.com kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $39.95

Funksie of hoe Seniorshag.com werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

ʼn Oulike funksie van Senior Shag is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.

Webkamera kommunikasie het ʼn groot toename in populariteit gesien tydens die COVID-19 pandemie, en is nou ʼn integrale deel van moderne verhoudings. Die geleentheid om lewendig te klets en om te sien hoe jou maat regtig lyk is noodsaaklik. Jy sal ʼn duideliker idee hê van die persoon met wie jy gesels, en sal nie nodig hê om deur die lyding en teleurstelling van valse verwagtings te gaan nie.

Dit is baie algemeen dat mense met gebruikers in hulle geografiese ligging wil kontak maak. Daarom is dit belangrik om te kan sif volgens ligging. Verder kan jy ook gebruikers sif volgens eenvoudige kriteria.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Senior Shag bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op Senior Shag met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Om na mense se profiele te kyk op aanlyn uitgaan platvorm is een van die algemeenste aktiwiteite. Omdat dit so algemeen is dit vir ons belangrik om ʼn uitgebreide reeks van uitdrukkings te bied. Daarom gee Senior Shag jou die vermoë om ander mense se profiele te gradeer (deur ʼn "thumbs up" of "thumbs down" te gee). Dit laat jou ook toe om meer uit te staan en om jou kanse te verhoog vir interaksies.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Jy kan gebruik maak van die video klets funksie.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.

Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.

Die opsie om ander gebruikers se profiele te gradeer laat jou toe om jouself uit te druk en om meer terugvoer oor ander mense se profiele te gee. Dit sal jou ook n idee gee oor hoe ander mense oor jou profiel voel. Hierdie terugvoer kan jou help om te verstaan waarvoor ander mense soek.

Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Nadele

Senior Shag is nie responsief nie, dit is moeilik om dit te gebruik op ʼn rekenaar of tablet.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Seniorshag.com gratis?

Senior Shag bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Senior Shag bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Senior Shag bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $39.95;
  • 3 Maande Kos $94.95;
  • 6 Maande Kos $129.95;

Afslag en koepons vir Seniorshag.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Senior Shag nie.

Registrasie - Hoe om vir Seniorshag.com te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Senior Shag is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Gebruikers profiele is privaat en dus nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd op die diens is nie. Daarom sal niemand anders as die mense met wie jy wil gesels jou profiel of inligting kan sien nie. Dit is ook ʼn ekstra sekuriteit funksie wat help om jou anonimiteit te beskerm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Die Bepalings en Voorwaardes (B&V) noem die platvorm dat dit gebruik maak van moderators en animeerders om boodskappe te beheer. Daarom sal gebruikers nie ʼn geloofwaardige ervaring hê nie. Die gesprekke is gewoonlik met "bots", of moderators wat gekopieerde/geplakte teks gebruik. Daar is ook nie ʼn opsie om met een van die moderators of animeerders uit te gaan nie.

Epos bevestiging is nodig op Senior Shag. Omdat epos registrasie ʼn algemene voorkomings maatreël is teen die skep van vals profiele, sal jou ervaring op die platvorm veiliger wees en jy sal nie nodig hê om te bekommer om moontlik met vals rekening te kommunikeer nie.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Senior Shag. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Senior Shag uitgaan platvorm word bedryf deur NetFanPix Limited, wat geregistreer is in Isle of Man. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: NetFanPix Limited;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 23A Duke Street;
  • Poskode en stad: IM1 2AZ Douglas;
  • Land: Isle of Man;
  • Kontak e-pos: info@netfunpix.com;
  • Kontak nommer: +16284009311;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Seniorshag.com stop?

Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Senior Shag hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Seniorshag.com te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Senior Shag kan enige tyd gedoen word en is gratis. Senior Shag vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Senior Shag af ontvang nie.

Gepubliseer deur Senior Shag - 2021/04/13
Senior Shag gradering: 2.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op Senior Shag

Skryf u mening oor Senior Shag

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring