Sexx resensies 2021
Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Sexx word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Geslag. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Sexx kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Die prys vir goue subskripsie begin by $18.11.
Funksie of hoe Sexx werk?
Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.
Sukkel jy met 'n inleidings sin? Stuur ʼn virtuele geskenk dit is ʼn fantastiese manier om ʼn goeie eerste indruk te maak.
Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. Sexx bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.
Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Sexx bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.
Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Sexx bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.
Daar is baie gebruikers op Sexx met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.
Jy kan virtuele geskenke stuur op die boodskap funksie. Dit is ʼn goeie manier om jou self uit te druk.
Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.
Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.
Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.
Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.
Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.
Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).
Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.
Nadele
Die platvorm is nie gebou met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat dit moeilik kan wees om die platvorm op mobiele toestelle te gebruik (die webblad kan moontlik nie van formaat verander om by die skerm grootte aan te pas nie.
ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Sexx gratis?
Sexx bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
Sexx bied betaalde lidmaatskap opsies.
Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.
Sexx bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie
Betaalde lidmaatskap opsies
- 1 Maand Kos $18.11;
- 1 Maand Kos $24.29;
- 3 Maande Kos $54.65;
- 6 Maande Kos $87.43;
Afslag en koepons vir Sexx
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Sexx nie.
Registrasie - Hoe om vir Sexx te registreer
Sexx het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.
Toepassings en mobiele weergawes
Sexx het nie ʼn responsiewe webontwerp nie, so dit kan anders op jou foon of tablet vertoon as op jou rekenaar.
Privaatheid en anonimiteit
Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).
Die profiele op die platvorm is privaat en dus net beskikbaar aan geregistreerde gebruikers. Dit beteken dat niemand anders as die gebruikers van die platvorm jou profiel sal sien nie. Enige iemand wat nie geregistreerd is op die platvorm nie sal ook nie kan sien dat jy op die platvorm geregistreerde is nie.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Die Bepalings en Voorwaardes (B&V) noem die platvorm dat dit gebruik maak van moderators en animeerders om boodskappe te beheer. Daarom sal gebruikers nie ʼn geloofwaardige ervaring hê nie. Die gesprekke is gewoonlik met "bots", of moderators wat gekopieerde/geplakte teks gebruik. Daar is ook nie ʼn opsie om met een van die moderators of animeerders uit te gaan nie.
As jy op die Sexx portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.
Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Sexx uitgaan platvorm word bedryf deur Tyche Technologies AG , Dating Factory, wat geregistreer is in Switzerland. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Tyche Technologies AG , Dating Factory;
- Maatskappy Hoof Kantoor: c/o LacMont AG, Landis + Gyr-Strasse 1;
- Poskode en stad: 6300 Zug;
- Land: Switzerland;
- Kontak e-pos: support@datingfactory.com;
- Kontak nommer: +41 445 802 054;
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Sexx stop?
Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Sexx hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Sexx te kanselleer?
Om jou profiel te kanselleer op Sexx is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Jy moet vir lidmaatskap op Sexx betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Sexx af ontvang nie.
Sexx gradering: 3.4 /


