T Dating

T Dating resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. T Dating is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Transgender Afsprake , kan kry waarvoor hulle soek. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Omdat die platform ʼn heeltemal responsiewe ontwerp het (web blaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas), kan jy van die diens gebruik maak op jou selfoon, rekenaar tablet of persoonlike rekenaar. Toepassings is nie tans beskikbaar is vir iOS of Android toestelle nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $44.95.

Funksie of hoe T Dating werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom T Dating ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Kletsgroepe is ook ʼn opsie op T Dating. Dit laat klomp mense toe om saam te kom en gemeenskaplike belangstellings te ontdek (soos geloof, politiese opinies, seksuele oriëntasie ens.). Mense is soms meer gewillig om inligting te deel wanneer hulle in groepe is, so die is ʼn goeie manier om oop te maak en ander te ontmoet.

Webkamera kommunikasie het ʼn groot toename in populariteit gesien tydens die COVID-19 pandemie, en is nou ʼn integrale deel van moderne verhoudings. Die geleentheid om lewendig te klets en om te sien hoe jou maat regtig lyk is noodsaaklik. Jy sal ʼn duideliker idee hê van die persoon met wie jy gesels, en sal nie nodig hê om deur die lyding en teleurstelling van valse verwagtings te gaan nie.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. T Dating gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op T Dating met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Gebruikers kan kletsgroepe begin of by kletsgroepe aansluit. Dit is ʼn goeie manier vir gebruikers om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Hierdie platvorm bied n betaalde lidmaatskap om gebruikers meer sigbaar te maak en om hulle kanse te verhoog om n pasmaat te kry.

Buiten vir foto's kan jy ook ʼn kort video by jou profiel byvoeg. Dit is ʼn goeie manier om uit te staan en mense meer oor jouself te vertel.

Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).

Nadele

T Dating bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

T Dating bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is T Dating gratis?

T Dating bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

T Dating bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

T Dating bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 5 Dae kos $7.28;
  • 1 Maand kos $51.03;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $44.95;
  • 1 Maand Kos $51.03;
  • 3 Maande Kos $69.24;
  • 12 Maande Kos $145.69;

Afslag en koepons vir T Dating

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir T Dating nie.

Registrasie - Hoe om vir T Dating te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op T Dating is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp, wat beteken jy kan dit gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie enige toepassings vir Android of iOS toestelle beskikbaar nie.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir T Dating vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op T Dating veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die T Dating uitgaan platvorm word bedryf deur Infinite Connections Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Infinite Connections Inc.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 865 SW 78th Ave STE A100;
  • Poskode en stad: 33324 Plantation;
  • Land: United States;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by T Dating stop?

Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op T Dating.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op T Dating te kanselleer?

Jy kan profiel op T Dating gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. T Dating vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van T Dating af ontvang nie.

Gepubliseer deur T Dating - 2021/02/20
T Dating gradering: 3.2 /

Gebruikers resensies en ervarings op T Dating

Skryf u mening oor T Dating

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring