Thai Friendly

Thai Friendly resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Thai Friendly is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Persoonlike afsprake. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Alhoewel, toepassings beskikbaar is vir beide iOS en Andriod. Pryse vir 'n goue pakket begin by $24.95.

Funksie of hoe Thai Friendly werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Thai Friendly bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Thai Friendly bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Daar is baie gebruikers op Thai Friendly met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Thai Friendly is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

ʼn Toepassing kan op jou iPhone/iPad afgelaai word van die Apple store af.

Jy kan die toepassing op jou Android foon of tablet aflaai.

Nadele

Gebruikers eposse hoef nie bevestig te word om te kan registreer nie. Daarom is dit moontlik dat daar bedrieglike rekeninge op die platvorm kan wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Thai Friendly gratis?

Thai Friendly bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Thai Friendly bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Thai Friendly bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $24.95;
  • 3 Maande Kos $49.95;
  • 6 Maande Kos $69.95;
  • 1 Jaar Kos $99.95;

Afslag en koepons vir Thai Friendly

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Thai Friendly nie.

Registrasie - Hoe om vir Thai Friendly te registreer

Thai Friendly het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Thai Friendly bied toepassings wat afgelaai kan word vir Android en iOS fone of tablette. Dit kan afgelaai word van die Google Play store of Apple store af.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Thai Friendly vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Thai Friendly. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Thai Friendly te kanselleer?

Jy kan profiel op Thai Friendly gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Thai Friendly af ontvang nie.

Gepubliseer deur Thai Friendly - 2021/03/24
Thai Friendly gradering: 2.8 /

Gebruikers resensies en ervarings op Thai Friendly

Skryf u mening oor Thai Friendly

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring