The 2nd Love

The 2nd Love resensies 2021

The 2nd Love is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. The 2nd Love is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Alleen ouers / geskei /weduwee , kan kry waarvoor hulle soek. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Ongeregistreerde gebruikers kan nie jou profiel inligting sien nie. Dit is om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat net mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou inligting kan sien. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). ʼn Toepassing is ook beskikbaar vir Android, maar nie vir iOS toestelle nie. Die pryse van krediete en munte wat gebruik word op die platform begin by $1.00.

Funksie of hoe The 2nd Love werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

As jy nie weet hoe om ʼn gesprek te begin met jou nuwe pasmaat nie, kan jy ʼn virtuele geskenk stuur. Dit is ʼn goeie manier om jouself voor te stel.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. The 2nd Love bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. The 2nd Love laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Daar is baie gebruikers op The 2nd Love met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Eenvoudige soektogte is nie beskikbaar nie. Meer gespesialiseerde soektogte gegrond op sifting (gender, ouderdom, foto's, en aanlyn gebruikers) is ook nie beskikbaar nie.

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Jy kan virtuele geskenke stuur op die boodskap funksie. Dit is ʼn goeie manier om jou self uit te druk.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).

Jy kan die toepassing op jou Android foon of tablet aflaai.

Nadele

The 2nd Love bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Gebruikers eposse hoef nie bevestig te word om te kan registreer nie. Daarom is dit moontlik dat daar bedrieglike rekeninge op die platvorm kan wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is The 2nd Love gratis?

The 2nd Love bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

The 2nd Love bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.

The 2nd Love bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)

Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.

Opsies om krediete of munte te koop

  • 30 munte kos $1.00;
  • 70 munte kos $2.00;
  • 120 munte kos $3.00;

Afslag en koepons vir The 2nd Love

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir The 2nd Love nie.

Registrasie - Hoe om vir The 2nd Love te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op The 2nd Love is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Vir Android fone en tablette, bied The 2nd Love ʼn toepassing wat jy kan aflaai van die Google Play store af. Daar is nie tans ʼn toepassing vir iOS beskikbaar nie.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir The 2nd Love nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat The 2nd Love jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die The 2nd Love uitgaan platvorm word bedryf deur Macoxlab, wat geregistreer is in United Kingdom. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Macoxlab;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 82 Meadow way;
  • Poskode en stad: NR6 6XX Norwich;
  • Land: United Kingdom;
  • Kontak e-pos: thesecondlovedating@gmail.com;

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op The 2nd Love te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op The 2nd Love kan enige tyd gedoen word en is gratis. The 2nd Love vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee.

Gepubliseer deur The 2nd Love - 2021/03/06
The 2nd Love gradering: 3.1 /

Gebruikers resensies en ervarings op The 2nd Love

Skryf u mening oor The 2nd Love

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring