Threesome Group

Threesomegroup.com resensies 2021

Threesomegroup.com is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Threesomegroup.com is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Swinger Contacts / Poliamorie Dating, kan kry waarvoor hulle soek. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Omdat die platform ʼn heeltemal responsiewe ontwerp het (web blaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas), kan jy van die diens gebruik maak op jou selfoon, rekenaar tablet of persoonlike rekenaar. Toepassings is nie tans beskikbaar is vir iOS of Android toestelle nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $39.95.

Funksie of hoe Threesomegroup.com werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Threesome Group ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

ʼn Oulike funksie van Threesome Group is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.

Webkamera kommunikasie het ʼn groot toename in populariteit gesien tydens die COVID-19 pandemie, en is nou ʼn integrale deel van moderne verhoudings. Die geleentheid om lewendig te klets en om te sien hoe jou maat regtig lyk is noodsaaklik. Jy sal ʼn duideliker idee hê van die persoon met wie jy gesels, en sal nie nodig hê om deur die lyding en teleurstelling van valse verwagtings te gaan nie.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Threesome Group bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Threesome Group bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Threesome Group laat jou nou toe om ʼn kort video by jou profiel by te voeg. Dit is ʼn goeie manier om meer mense te bereik en om uit te staan. Jy kan jouself voorstel en vir mense vertel waarna jy opsoek is. Dit laat ook ander gebruikers toe om te hoor hoe jy klink voor hulle met jou begin gesels.

Daar is baie gebruikers op Threesome Group wat uit die aard van die saak beteken dat dit moeilik is om raak gesien te word. As jy meer sigbaar aan ander gebruikers wil wees kan jy gebruik maak van die betaalde prioriteits lys funksie wat jou profiel sal beklemtoon en jou ook sal toe laat om ander gebruikers wat van die diens gebruik maak te sien. Dit is ʼn goeie opsie as jy wil uitstaan en meer mense wil bereik.

Die algemeenste aktiwiteit op liefdes platvorms is om na ander mense se profiele te kyk. Hierdie is gewoonlik ʼn passiewe aktiwiteit. Hier by Threesome Group, het jy egter die vermoë om gebruikers profiele te gradeer (indien jy van hulle foto's of inligting hou). Dit help ook om jou profiel meer sigbaar aan gebruikers te maak en verhoog ook jou kanse om by iemand te pas. Die gradeer funksie het gee jou die opsie om ʼn “thumbs up” of “thumbs down” te gee, so jy kan iemand laat weet as jy nie van hulle profiel hou nie, indien jy dit wil doen.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan by ʼn klets groep aansluit.

Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Die opsie om ander gebruikers se profiele te gradeer laat jou toe om jouself uit te druk en om meer terugvoer oor ander mense se profiele te gee. Dit sal jou ook n idee gee oor hoe ander mense oor jou profiel voel. Hierdie terugvoer kan jou help om te verstaan waarvoor ander mense soek.

Buiten vir foto's kan jy ook ʼn kort video by jou profiel byvoeg. Dit is ʼn goeie manier om uit te staan en mense meer oor jouself te vertel.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Threesomegroup.com gratis?

Threesome Group bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Threesome Group bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Threesome Group bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $39.95;
  • 3 Maande Kos $94.95;
  • 6 Maande Kos $129.95;

Afslag en koepons vir Threesomegroup.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Threesome Group nie.

Registrasie - Hoe om vir Threesomegroup.com te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Threesome Group is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Threesome Group maak gebruik van moderators en animeerders om gesprekke te beheer, van die is gewoonlik net beskikbaar aan premie of betaalde lidmaatskap klante. Die gesprekke maak gewoonlik gebruik van "bots" of moderators wat vooraf voorbereide boodskappe gebruik. Dit beteken gebruikers sal nie regte ervarings hê of werklik met die "persoon" uitgaan nie.

Epos bevestiging is nodig op Threesome Group. Omdat epos registrasie ʼn algemene voorkomings maatreël is teen die skep van vals profiele, sal jou ervaring op die platvorm veiliger wees en jy sal nie nodig hê om te bekommer om moontlik met vals rekening te kommunikeer nie.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Threesome Group jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Threesome Group uitgaan platvorm word bedryf deur VodFun Limited, wat geregistreer is in Isle of Man. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: VodFun Limited;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: Emscote, Highfield Drive;
  • Poskode en stad: IM4 6 EE Baldrine;
  • Land: Isle of Man;
  • Kontak e-pos: info@vordafun.com;
  • Kontak nommer: 020 3965 9889;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Threesomegroup.com stop?

Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Threesome Group hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Threesomegroup.com te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Threesome Group kan enige tyd gedoen word en is gratis. Threesome Group vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Threesome Group af ontvang nie.

Gepubliseer deur Threesome Group - 2021/03/15
Threesome Group gradering: 2.8 /

Gebruikers resensies en ervarings op Threesome Group

Skryf u mening oor Threesome Group

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring