Trans Flirt

Transflirt.com resensies 2021

Transflirt.com is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Transflirt.com word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Transgender Afsprake . Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp. Dit beteken jy is in staat om dit op jou slim foon of rekenaar tablet te gebruik net soos op jou rekenaar (die webblad sal van grootte verander om aan te pas by die toestel se skerm). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $44.83.

Funksie of hoe Transflirt.com werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

Kletsgroepe is ook ʼn opsie op Trans Flirt. Dit laat klomp mense toe om saam te kom en gemeenskaplike belangstellings te ontdek (soos geloof, politiese opinies, seksuele oriëntasie ens.). Mense is soms meer gewillig om inligting te deel wanneer hulle in groepe is, so die is ʼn goeie manier om oop te maak en ander te ontmoet.

Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. Trans Flirt bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Trans Flirt gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Trans Flirt laat jou nou toe om ʼn kort video by jou profiel by te voeg. Dit is ʼn goeie manier om meer mense te bereik en om uit te staan. Jy kan jouself voorstel en vir mense vertel waarna jy opsoek is. Dit laat ook ander gebruikers toe om te hoor hoe jy klink voor hulle met jou begin gesels.

Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Trans Flirt ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Jy kan by ʼn klets groep aansluit.

Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Hierdie platvorm bied n betaalde lidmaatskap om gebruikers meer sigbaar te maak en om hulle kanse te verhoog om n pasmaat te kry.

Buiten vir foto's kan jy ook ʼn kort video by jou profiel byvoeg. Dit is ʼn goeie manier om uit te staan en mense meer oor jouself te vertel.

Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).

Nadele

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Transflirt.com gratis?

Trans Flirt bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Trans Flirt bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Trans Flirt bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 5 Dae kos $7.26;
  • 1 Maand kos $50.89;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $44.83;
  • 1 Maand Kos $50.89;
  • 3 Maande Kos $69.05;
  • 12 Maande Kos $145.30;

Afslag en koepons vir Transflirt.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Trans Flirt nie.

Registrasie - Hoe om vir Transflirt.com te registreer

Trans Flirt het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Gebruikers profiele is privaat en dus nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd op die diens is nie. Daarom sal niemand anders as die mense met wie jy wil gesels jou profiel of inligting kan sien nie. Dit is ook ʼn ekstra sekuriteit funksie wat help om jou anonimiteit te beskerm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

As jy op die Trans Flirt portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Trans Flirt. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Trans Flirt uitgaan platvorm word bedryf deur Infinite Connections Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Infinite Connections Inc.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 865 SW 78th Ave STE A100;
  • Poskode en stad: 33324 Plantation;
  • Land: United States;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Transflirt.com stop?

Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Trans Flirt.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Transflirt.com te kanselleer?

Jy kan profiel op Trans Flirt gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Trans Flirt vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Trans Flirt af ontvang nie.

Gepubliseer deur Trans Flirt - 2021/03/17
Trans Flirt gradering: 2.8 /

Gebruikers resensies en ervarings op Trans Flirt

Skryf u mening oor Trans Flirt

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring