True Match Zone

True Match Zone resensies 2021

True Match Zone is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. True Match Zone is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Persoonlike afsprake. Gebruiker profiele is nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is aan die diens nie, daarom kan niemand anders as die mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou profiel sien nie. Omdat die platform ʼn heeltemal responsiewe ontwerp het (web blaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas), kan jy van die diens gebruik maak op jou selfoon, rekenaar tablet of persoonlike rekenaar. Toepassings is nie tans beskikbaar is vir iOS of Android toestelle nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $19.00.

Funksie of hoe True Match Zone werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

Weet jy nie hoe om die eerste stap te neem en jou gekose gebruiker te bereik nie? As jy bang is om die eerste boodskap te stuur, kan jy gebruik maak van ons virtuele geskenk funksie. Dit is ʼn fantasties funksie om die ys te breek en om dit makliker te maak om ʼn gesprek te begin.

Glo jy dat ʼn rekenaar program ʼn gepaste maat kan kies gebaseer op ʼn algoritme? Data stel voor dat verhoudings waar maats soortgelyke persoonlikheid eienskappe/belangstellings het langer sal hou, en dit is presies wat die platform bied. Gebaseer op die informasie wat jy invul aangaande jou belangstellings en stokperdjies, sal pasmaats aan jou aanbeveel word wie statisties gepas is tot jou data. Moet nie kommer nie, daar is altyd plek vir spontaniteit tydens uitgaan fase, en hou ook in gedagte dat die chemie soms net nie werk tussen twee mense nie, ongeag hoe gesofistikeerd die algoritme is nie.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. True Match Zone bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. True Match Zone laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Gebruikers kan sien wie tans aanlyn is op die onmiddellike boodskap funksie.

As jy nie gesteur wil word nie kan jy vrylik jou status oorskakel vanaf "aanlyn" na "aflyn". True Match Zone laat jou toe om al die gebruikers wat tans beskikbaar is om mee te gesels, te sien.

Is jy ongeduldig wanneer jy moet wag om ʼn boodskap te ontvang? Dit is ʼn algemene gevoel wanneer mense vir mekaar teksboodskappe stuur. Daarom het True Match Zone ʼn grafiese funksie in sy klets funksie ingebou wat gebruikers toelaat om te sien wanneer daar ʼn boodskap aan hulle getik word.

Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op True Match Zone wat uit die aard van die saak beteken dat dit moeilik is om raak gesien te word. As jy meer sigbaar aan ander gebruikers wil wees kan jy gebruik maak van die betaalde prioriteits lys funksie wat jou profiel sal beklemtoon en jou ook sal toe laat om ander gebruikers wat van die diens gebruik maak te sien. Dit is ʼn goeie opsie as jy wil uitstaan en meer mense wil bereik.

Die algemeenste aktiwiteit op liefdes platvorms is om na ander mense se profiele te kyk. Hierdie is gewoonlik ʼn passiewe aktiwiteit. Hier by True Match Zone, het jy egter die vermoë om gebruikers profiele te gradeer (indien jy van hulle foto's of inligting hou). Dit help ook om jou profiel meer sigbaar aan gebruikers te maak en verhoog ook jou kanse om by iemand te pas. Die gradeer funksie het gee jou die opsie om ʼn “thumbs up” of “thumbs down” te gee, so jy kan iemand laat weet as jy nie van hulle profiel hou nie, indien jy dit wil doen.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

Jy kan virtuele geskenke stuur op die boodskap funksie. Dit is ʼn goeie manier om jou self uit te druk.

Hierdie platvorm maak gebruik van n passings algoritme om gebruikers by mekaar te pas op grond van hulle profiel inligting. Hierdie data gedrewe benadering beteken dat mense meer geneig is om n koneksie te hê, gebaseer op hulle gemeenskaplike belangstellings.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Hierdie platvorm bied n betaalde lidmaatskap om gebruikers meer sigbaar te maak en om hulle kanse te verhoog om n pasmaat te kry.

Die opsie om ander gebruikers se profiele te gradeer laat jou toe om jouself uit te druk en om meer terugvoer oor ander mense se profiele te gee. Dit sal jou ook n idee gee oor hoe ander mense oor jou profiel voel. Hierdie terugvoer kan jou help om te verstaan waarvoor ander mense soek.

n Blits boodskap funksie is beskikbaar. Dit is die beste manier om met mekaar te kommunikeer.

Op die boodskap funksie kan jy ook sien wie aanlyn is.

Gebruikers kan hulle status verander na "aflyn" toe as hulle nie wil hê ander mense moet hulle aktiwiteit sien nie.

Die boodskap funksie laat jou ook toe om te sien wanneer iemand besig is om aan jou terug te skryf.

Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.

Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.

Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).

Nadele

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

True Match Zone bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Hierdie platvorm het nie moderators om foto's handmatig goed te keur nie. Dit beteken daar is ʼn groter persentasie vals profiele wat moontlik eksplisiete of advertensie verwante foto's kan bevat.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is True Match Zone gratis?

True Match Zone bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

True Match Zone bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

True Match Zone bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $19.00;
  • 1 Maand Kos $29.00;
  • 3 Maande Kos $59.00;
  • 6 Maande Kos $79.00;

Afslag en koepons vir True Match Zone

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir True Match Zone nie.

Registrasie - Hoe om vir True Match Zone te registreer

True Match Zone het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe web ontwerp. Dit beteken jy sal dit kan gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie tans enige toepassings beskikbaar vir Android of iOS toestelle.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Gebruikers profiele is sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is op die diens nie. Daarom kan enige iemand moontlik jou profiel of inligting sien. Dit beteken gebruikers moet versigtig wees oor watter tipe inligting hulle deel op die platvorm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir True Match Zone vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op True Match Zone veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.

Profiel foto's en prente wat gebruikers gaan nie deur enige moderering of goedkeuring nie. Daarom kan jy verbaas wees oor wat jy sal kry onder: vervalste profiele (van beroemdes, populêre film sterre en selfs honde en katte). Aangesien handmatige goedkeuring daarop gerig is om presies die probleem te voorkom, kan bedrieglike en vals profiele maklik uitgeken word op grond van net die foto. Handmatige goedkeuring help ook om onvanpaste en eksplisiete uit te sif wat gebruikers soms op die platvorm laai.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op True Match Zone te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op True Match Zone kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op True Match Zone betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van True Match Zone af ontvang nie.

Gepubliseer deur True Match Zone - 2021/03/26
True Match Zone gradering: 2.7 /

Gebruikers resensies en ervarings op True Match Zone

Skryf u mening oor True Match Zone

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring